12:58
FarmspaceDie nuwe Massey Ferguson 5M reeks is bekend gestel hier op Nampo 2026.
Die nuwe Massey Ferguson 5M reeks is bekend gestel hier op Nampo 2026. Ryan vat my deur die trekkers en wys my waar die verskil inkom tussen die twee trekkers. https://www.masseyferguson.com/en_za/ #MasseyFerguson #AGCO #5MReeks #Trekkers #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer











