4:56
FarmspaceDeutz-Fahr is by Smith Power Equipment op NAMPO 2026 met mag en mening!
Deutz-Fahr is by Smith Power Equipment op NAMPO 2026 met mag en mening! Maak seker jy stop by standplase: E22d, E22e, E22f, E23 & E26a en mis nie uit op hulle "awesome specials" nie - koop 'n 5125 trekker en jou kry aflewering gratis (T's & C's geld). David Kelder vertel waarvoor jy moet uitkyk. www.smithpower.co.za #SmithPowerEquipment #DeutzFahr #Trekkers #Specials #FarmSpace #OnsPraatBoer











