2:31
F
FarmspaceAgripieces stel die nuwe reeks Fox 60 bekend hier op Nampo 2026.
Agripieces stel die nuwe reeks Fox 60 bekend hier op Nampo 2026. As jy nuuskierig is oor die implement, kom maak 'n draai by hulle sodat Wimpie jou meer kan vertel. www.agripieces.co.za #AgripiecesSA #Fox60 #Skotteldis #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer











