Loading results…
Loading results…
Tagged #witwildt
2 results
Ons gesels met Emje van WitWildt oor die Knoll Multibalers wat nuut in Suid Afrika is. Ons hoor hoekom hy die balers in gebring het en hoe jy een van die multibalers in die hande kan kry. Kontak Emje op 082 908 5004 of emje@witwildt.co.za #WitWildt #Multibalers #Farmspace #Onspraatboer
06 Mar 2024
Regstreeks vanaf Witwild boeredag net buite Bronkhorstspruit. Ons kyk na die Knoll Multibaler 1220. Vir meer inligting kontak Emje Ferreira op 082 908 5004 #Witwildt #KnollMultiBalers #Farmspace #Onspraatboer
15 Feb 2024