Loading results…
Loading results…
Tagged #umpukanedormers
3 results
Nova Barletta bied met trots aan 20 SP Ramme, 20 SP ooie en 170 kommersiele ooie op die 8ste Maluti Dormer Veiling. Maak seker om jou plek te bespreek vir die veiling. Kontak: Lodie van Reenen 072 597 6047 Datum: 24 Februarie 2024 Tyd: 11:00 Plek: Rietkuil, Clocolan Aanlyn: OVK #MalutiDormers #NovaBarletta #UmpukaneDormers #Farmspace #Onspraatboer
16 Feb 2024
Umpukane Dormers bied met trots aan 20 SP Ramme, 20 SP ooie en 160 kommersiële ooie op die 8ste Maluti Dormer Veiling. Maak seker om jou plek te bespreek vir die veiling. Kontak: Peet van Rooyen 0829254188 of 0829254189 Datum: 24 Februarie 2024 Tyd: 11:00 Plek: Rietkuil, Clocolan Aanlyn: OVK #MalutiDormers #UmpukaneDormers #NovaBarletta #Farmspace #Onspraatboer
15 Feb 2024
Ons gesels met Lodie oor die 8ste Maluti Dormer Veiling wat die jaar weer plaas vind op 24 Februarie 2024. Moet nie uitmis op die genetika van die verskillende stoete nie. Datum: 24 Februarie 2024 Tyd: 11:00 Plek: Rietkuil, Clocolan Aanlyn: OVK #MalutiDormers #NovaBarletta #UmpukaneDormers #Farmspace #Onspraatboer
14 Feb 2024