Loading results…
Loading results…
Tagged #namaquaboeredagenboeredans
1 result
Vanrhynsdorp hou vanjaar die Namaqua Boeredag en Boeredans op die Plaas Bontheuwel. Ons gaan kyk na skaap en implemente demonstrasies en die aand is daar 'n lekker boeredans. Dit is 'n kuier wat jy nie moet mis loop nie. Jaco - 072 318 5585 Seugnet - 072 697 5300 #NamaquaBoeredagenBoeredans #FarmSpace
28 Jun 2022