Loading results…
Loading results…
Tagged #naledibearings
4 results
Weet jy hoe om reg te meet? Hien van Naledi bearings gee vir ons n "master class" en wys hoe om jou landbou parte op die regte manier te meet. www.naledibearings.co.za #NalediBearings #Masterclass #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Sept 2024
Is jy opsoek na bearing, trekker parte en belde? Sybrand van Naledi Bearings vertel ons meer oor alles wat hulle vir jou kan bied. Jy kan hulle kontak by 053 927 5524. #NalediBearings #trekkerParte #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Aug 2024
Hoe weet jy wat is die regte bearing om te kry? Hein van Naledi Bearings vertel ons watter een is wat en hoe jy dit moet meet. Kontak nommer: 0766101630 www.opening-hours.co.za/04169260/Naledi_Bearing_Supplies #NalediBearings #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Aug 2023
Hoe kan jy parte in die hande kry? Ons gesels met Hein by Naledi Bearings in Vryburg oor presies wat hulle doen, hoekom hulle spesifiek op die boere spesialiseer en hoe gaan hulle jou help om die parte te "source" wat jy nie noodwendig in die hande kan kry nie. Kontak nommer: 0766101630 www.opening-hours.co.za/04169260/Naledi_Bearing_Supplies #NalediBearings #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Aug 2023