Loading results…
Loading results…
Tagged #mielies
14 results
Hoe kies jy die regte saad wanneer insetkoste aanhou styg? By die 31ste Val Boeredag gesels FarmSpace met Henry van PANNAR oor hoekom vertroue, genetika en deeglike toetsing die sleutel is tot suksesvolle oesopbrengste. Ontdek hoe PANNAR: Saad en kultivars regoor Suid-Afrika toets Die beste genetika vir elke streek identifiseer Boere ondersteun met plaaslike kennis en tegniese diens Vertroue bou deur bewese prestasie in die veld As elke hektaar tel, wil jy seker maak jy plant die regte saad vir jou omstandighede. Besoek PANNAR se webtuiste www.pannar.co.za om jou naaste verteenwoordiger te vind. #PANNAR #VaalBoeredag #SaadGenetika #Mielies #Sojabone #Sonneblom #Boerdery #LandbouSA #PresisieBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Intro 00:18 Waarom die regte saad belangrik is 00:27 Ontmoet Henry van PANNAR 01:08 Diens, vertroue en saadoplossings 02:10 Gewasse en streekspesifieke aanbevelings 03:10 Die waarde van plaaslike kennis en genetika 04:09 Hoe PANNAR nuwe genetika toets 05:35 Vertroue deur bewese prestasie 05:43 Hoe om jou naaste PANNAR-verteenwoordiger te vind 06:12 Samevatting
06 Jul 2026
Met Union Engineering se sif kry jy betroubare en doeltreffende sifwerk wat jou boerdery na die volgende vlak neem. Morne Kleinhans vertel ons meer hoe hy hulle sif gebruik. www.unionengineering.co.za #UnionEngineering #Sif #Mielies #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jun 2026
Watter kultivars het Agricol en wat is in die pyplyn? Christopher vertel ons meer oor die belangrike fase van mielies. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #Mielies #Kultivar #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jun 2026
Jy het al gehoor van RegenR8, maar weet nie of dit vir jou gewasse gaan werk of nie? Ons gesels met Driaan, hy vertel ons bietjie meer oor hulle proses en hoe hulle RegenR8 op die mielies gebruik het en of dit “actually” gewerk het. www.regenr8.farm #RegenR8 #Mielies #Groblersdal #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Apr 2026
Ons is by Droëland en spuit twee MaxGrowPlus bespuitings op mielies. Ons het MPK en die starter pack kunsmis gespuit. Kom kyk die verskil. https://maxgrowplus.co.za/ #MaxGrowPlus #Mielies #Kunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Apr 2026
Werk MaxGrowPlus? Ons kyk die proewe by Elandskop Jongboer Studiegroep Boeredag. 0829440432. https://maxgrowplus.co.za/ #MaxGrowPlus #Plantvoeding #Mielies #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Feb 2026
Kan jy cover crops tussen mielies plant en watter reels moet jy volg? Dawie vertel ons meer oor die moet en moenies van cover crops plant. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #CoverCrops #Mielies #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Sept 2025
Het jy al gewonder hoe werk die verskillende pryse op die maande van mielies en soja's? Petrus van Mielieboer vertel ons meer oor die reels as dit kom by jou verskansing. https://www.mielieboere.co.za #Mielieboer #Mielies #Verskansing #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jun 2025
Wat behels Pannar se watertafel projek op Nampo 2025? Hulle doen proewe met mielie kultivars om te kyk wat groei die beste in selektiewe areas. De Bryun vertel ons meer. https://www.pannar.com/ #PannarSeed #Mielies #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2025
Watter mielie kultivar is die beste om nou te plant? Pannar weet hoe werk die goed op Nampo 2025. Geel of wit, op die ou einde gaan dit oor die tonne. https://www.pannar.com/ #PannarSeed #Mielies #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2025
Boere, merk dié datum aan! Kom woon die Excelsior Somergraan Studiegroep die 9 April 2025 by vir 'n praktiese en insiggewende dag vol mielie-, sojaboon- en sonneblomproewe, saam met ’n groot verskeidenheid uitstallers en demonstrasies in persoon! Bespreek jou R50 kaartjie NOU! Kontak MP 0832516249 vir meer inligting. #ExcelsiorSomergraanStudiegroep #Mielies #Sojabone #Sonneblomme #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Apr 2025
Hoe werk VS Agri en hulle kliënte saam? Tiaan Bam vertel meer oor hoe hulle saamwerk en watter waarde hulle vir hom toevoeg. www.vsagri.co.za #VSAgri #Mielies #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Jan 2025
Ons maal kopmeel by JONES MASJIENE op NAMPO 2024. Willie wys hoe dit werk. www.jonesmasjiene.co.za #Nampo2024 #FarmSpace #JonesMasjiene #mielies #nampoapp #OnsPraatBoer
16 May 2024
Maak jou ou planter presies! Devon van Valtrac SA vertel hoe. Koste effektief en blykbaar werk dit. Kyk hier! www.valtrac.co.za #ValtracSA #TatuMarchesan #PresisiePlant #Mielies #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Jan 2024