Loading results…
Loading results…
Tagged #merlo
6 results
Ons het die Merlo Multifarmer in Italië deur gewerk — kom vind uit hoe hy perform. Kom kyk self hoe veelsydigheid op die plaas kan lyk by FS Pro Tour, waar Merlo ook hulle TurboFarmer in aksie gaan demonstreer. 📅 15 Julie 2026 📍 Trio High School, Kroonstad Vir meer inligting oor Merlo besoek: https://forkliftsnw.co.za/ #FSProTour #Merlo #ForkliftsNW #Multifarmer #TurboFarmer #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jul 2026
Wat kry jy as jy 'n trekker en 'n telehandler kombineer? Ons gesels met Pieter van Merlo in Italië en hy vertel ons meer oor hoe die Merlo MultiFarmer die beste van beide wêrelde kombineer om produktiwiteit en volhoubaarheid op jou plaas te verbeter. Vir meer inligting besoek: https://www.forkliftsnw.com/ #MerloatForkliftsNW #Merlo #ForkliftsNW #Volhoubaarheid #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jun 2026
Meganisasie kostes is hoog en jy soek 'n masjien wat meer as een ding kan doen! Kyk hoe die Multi-Farmer van Merlo in Italië se landerye werk. www.forkliftsnw.co.za #Merlo#ForkliftsNW #Telehandler #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jun 2026
Kort jy 'n telehandler? Morné Petzer van Forklifts NW vertel ons meer oor hul reeks Merlo telehandlers en hoekom dié Italiaanse familie-onderneming wêreldwyd vertrou word. Met dekades se ervaring fokus Merlo daarop om innoverende en betroubare telehandlers vir elke toepassing te bou. Vir meer inligting, besoek www.forkliftsnw.co.za #ForkliftsNW #Merlo #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Jun 2026
Merlo bied uitstekende masjienerie wat goeie waarde vir geld is op NAMPO 2026. Forklifts NW is al vir 21 jaar 'n agent vir die telehandlers en hulle is baie tevrede. http://www.forkliftsnw.co.za/ #MerloatForkliftsNW #ForkliftsNW #Merlo #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2026
Moet jy swaar goed skuif? Shawn Harris vertel ons oor die Merlo Telehandlers. Met meer as 30 jaar in die industrie en 21 jaar se ervaring in myne en konstruksie, bring Merlo nou daardie selfde krag en betroubaarheid na jou plaas toe. www.forkliftsnw.co.za Kom maak ’n draai by NAMPO 2026 by stalletjies D20B & D20C en gesels met Shawn, of kontak hom direk by 014 597 1010. #ForkliftsNW #Merlo #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Apr 2026