Loading results…
Loading results…
Tagged #kolestaalwerke
3 results
Is jy opsoek na 'n rolmoer of 'n landskaaf? Kole Staalwerke kan jou uithelp, ons het by VAL boeredag 2026 bietjie met Francois gepraat oor wat hulle rolmoer en landskaaf anders maak. https://www.kolestaalwerke.com/ #KoleStaalwerke #VALBoeredag2026 #Landskaaf #Rolmoer #FarmSpace #OnsPraatBoer Descriptions: Chapters 0:00 Welkom by VAL Boeredag 2026 0:24 Wie is Kole Staalwerke? 1:18 Kole Staalwerke se implementreeks 1:58 Die landskaaf en beskikbare opsies 2:23 Kort landskaaf vir slote, spoelskade en grondskuif 2:38 Lang landskaaf vir land leveling 3:13 Hidrouliese wiele en satellietbeheer 4:04 Landskaaf vir paaie en gelykmaakwerk 4:52 Wat doen ’n rolmoer? 5:40 Rolmoer vir minimum bewerking en reste bestuur 5:59 Rolmoer groottes en aanpassings 6:25 Herstelwerk op landboutoerusting 7:15 Waar is Kole Staalwerke geleë? 8:08 Kontakbesonderhede 8:32 Opsomming: landskaaf en rolmoer vir jou plaas
06 Jul 2026
Wie is Kole Staalwerke en wat maak hulle inline ripper anders? Ons gesels met Francois van Kole Staalwerke by Val Boeredag 2025 om meer uit te vind. Francois - 082 872 9519 francois@kolestaal.co.za Kantoor -058 821 2010 info@kolestaal.co.za #KoleStaalwerke #VALBoeredag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Jul 2025
Wie is Kole Staalwerke Villiers, wat doen hulle en hoe kan hulle vir jou boerdery waarde toevoeg? Johan vertel meer by Val Boeredag 2024. www.kolestaalwerke.com #VALBoeredag2024 #KoleStaalwerke #LandbouToerusting #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jul 2024