Loading results…
Loading results…
Tagged #agco
200 results
Gaan die Massey Ferguson spuit stof skop in die ander deelnemers se oë op Nampo Alfa 2024 se hindernisbaan? Ons is opgewonde om te sien wat gaan gebeur. Met trots geborg deur Syngenta. Kontak Zantia: 060 527 4113 vir meer inligting. www.nampoalfa.co.za #SpuitDemodag #NampoAlfa2024 #MasseyFerguson #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Oct 2024
'n Lang Massey Ferguson rooi lyn af teen die hek by BHBW Bothaville. Wolf neem ons deur die perseel en vertel wat hulle alles bied en hoe hulle 'n verskil kan maak indien jy aan hulle deur klop. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.bhbwbothaville.co.za of skakel 082 823 5998. #AGCO #MasseyFerguson #BHBWBothaville #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Oct 2024
16 Jaar van Massey Ferguson met Johnny Scholtz. Hy gesels hoekom is Massey Ferguson so lank deel van sy besigheid. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.jbj-mf.co.za of skakel 082 898 7391. #AGCO #MasseyFerguson #JBJMachinery #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Sept 2024
Massey Ferguson tot in Schweizer-Reneke. Tjoopie gesels met die eienaar van JBJ Machinery, die handelaar vir Massey Ferguson in die area. Hoor wat hulle doen en hoe hulle jou kan ondersteun. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.jbj-mf.co.za of skakel 082 898 7391. #AGCO #MasseyFerguson #JBJMachinery #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Sept 2024
Rocco Botha - Hoekom moet jy skuif na Massey Ferguson? Brandstof! Brandstof! Brandstof! www.mflichtenburg.co.za #AGCO #MasseyFerguson #JBHAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Sept 2024
Hierdie jaar het Massey Ferguson groot gegaan by NAMPO Kaap / Cape 2024. Ryan wys wat hulle alles saamgebring het. www.masseyferguson.com/en_za Laai die Nampo App af: http://Download.nampoapp.co.za #NAMPOKaap2024 #MasseyFerguson #AGCO #GraanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2024
Wat het Massey Ferguson op NAMPO Kaap / Cape 2024? https://www.masseyferguson.com/en_za/ Laai die Nampo App af: Laai die Nampo App af: http://Download.nampoapp.co.za #NampoKaap2024 #MasseyFerguson #AGCO #GraanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2024
Fendt is hierdie jaar by NAMPO Kaap / Cape 2024. https://www.fendt.com/za/ New Holland gee gas hier by Nampo Kaap / Cape 2024 #NampoKaap2024 #Fendt #AGCO #GraanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2024
Die Massey Ferguson toer neem ons bietjie Lichtenburg toe. Rocco gesels oor JBH Agri se storie, hulle pad met Massey Ferguson. Hulle is vreeslik trots op hulle besigheid en ons stap bietjie saam hom deur. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.mflichtenburg.co.za of skakel 076 205 5116. #AGCO #MasseyFerguson #JBHAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2024
Rudi Barnard - Wat is die toekoms vir Massey Ferguson in die Noord-Wes area. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.mftradestuff.co.za of skakel 082 414 0202. #AGCO #MasseyFerguson #Tradestuff #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Sept 2024
Hoe gaan Tractor Field Services jou boerdery beter maak? Hierdie manne het 'n klomp Massey Ferguson trekkers hier en hulle het nou Fendt ook by gekry. www.tractorfieldservices.co.za #VivoBoerebemarkingsdag2024 #TractorFieldServices #AGCO #MasseyFerguson #Fendt #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Aug 2024
Die Massey Ferguson toer is vandag al die pad in die Noord-Wes om met Rudi Barnard te gesels - eienaar van die Massey Ferguson-tak in Hartbeesfontein. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.mftradestuff.co.za of skakel 082 414 0202. #AGCO #MasseyFerguson #Tradestuff #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Aug 2024
Dieter Tschirpig - waarom Massey Ferguson en sy antwoord. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.vryheidfarmtrac.co.za of skakel 082 497 1062. #AGCO #MasseyFerguson #FarmtracVryheid #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Aug 2024
Ons maak 'n draai by OVK in Bethlehem, Wimpie Nel neem ons deur die tak. OVK staan bankvas agter Massey Ferguson, hulle gesels so bietjie oor hoe die area al versterk het met die MF aankope en hoe hulle die boer ondersteun. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.bethlehem-ovk.co.za of skakel 079 497 6015. #AGCO #MasseyFerguson #OVKBethlehem #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Aug 2024
Tjoopie besoek die Massey Ferguson-tak in Vryheid om 'n bietjie uit te vind oor die boere in die area en wat die verhouding is met die Massey Ferguson-handelsmerk. Dieter Tschirpig loop saam om jou deur die handelaarskap te neem. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.vryheidfarmtrac.co.za of skakel 082 497 1062. #AGCO #MasseyFerguson #FarmtracVryheid #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2024
Wat is die belangrikste dinge wat die Massey Ferguson-handelsmerk aan jou kan bied? Vir meer inligting, klik om hul webwerf te besoek: www.jwlermelo.co.za of skakel Werner by 079 506 7495. #AGCO #MasseyFerguson #JWLErmelo #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Aug 2024
Vind uit wat die een groot probleem met Massey Ferguson wat Werner noem in hierdie video. Vir meer inligting, klik om hul webwerf te besoek: www.jwlermelo.co.za of skakel Werner by 079 506 7495. #AGCO #MasseyFerguson #JWLErmelo #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jul 2024
Ontmoet Werner Nel van Massey Ferguson in Ermelo - laat ons uit vind wie hulle is in die area en hoe hulle jou kan help in Ermelo wanneer dit kom by gehalte landbou-toerusting, parte en veral naverkope-dienste. Besoek hulle webwerf: www.jwlermelo.co.za of bel Werner by 079 506 7495. #AGCO #MasseyFerguson #JWLErmelo #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jul 2024
Wat maak Fendt met die grondbewerking implemente hier by Arlington Boeredag 2024? Kyk ook saam na die Amazone Ceus 4000-2TX, Kverneland CLG ripper en Toscano hoëspoed dis. www.arlingtonboeredag.co.za #ArlingtonBoeredag2024 #AGCO #Fendt #Jupidex #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2024
Hoekom Massey Ferguson? Hendri gee jou 'n paar redes waarom. www.filterdienstebethal.co.za #AGCO #MasseyFerguson #FilterDienste #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Jul 2024