Loading results…
Loading results…
Tagged #agco
200 results
Hoekom gaan Fendt by die FarmSpace Pro Tour wees in Bethal? Hulle gaan kom wys wat hulle yster trekkers alles kan doen. Bespreek jou kaartjies vroegtydig: www.http://farmspace-ticket.co.za/ | www.fsprotour.co.za #fsprotour #Fendt #AGCO #Trekkers #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Feb 2025
AGCO en Massey Ferguson by Balfour Hooidag. Hoekom moet jy mooi daaraan dink om in AGCO te belê? Robby-Leigh en Timo vertel ons meer wat die toekoms is en wat hulle vir jou as boer kan bied. https://www.masseyferguson.com/en_za.html #BalfourHooidag #AGCO #MasseyFerguson #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2025
FarmSpace Pro Tour Massey Ferguson www.fsprotour.co.za #FSProTour2025 #MasseyFerguson #AGCO #FarmSpace #OnsPraatboer
23 Jan 2025
Die baal-enigiets-big-pack van Massey Ferguson! Maak seker jy kan alles op jou plaas baal met een baler! Andrei van Heerden wys ons die "ins and outs" van hierdie baler. www.masseyferguson.com/en_za/ #CordexBigPackDemodag2024 #AGCO #MasseyFerguson #Baler #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Dec 2024
Our last stop on the Massey Ferguson roadtrip 2024 is at Sugar Coast Motors in KZN. Let me show you how clean neat and tidy this dealership is and how they can assist you. https://sugarcoastmotors.co.za/#masseyferguson #AGCO #MasseyFerguson #SugarCoastMotors #FarmSpace #WeSpeakFarmer
06 Dec 2024
Ons 2de laaste stop op die Massey Ferguson Roadtrip vir 2024 is by Maubra Utility Products. Kyk wat het hulle alles en hoe hulle jou kan help in jou boerdery. https://maubra-agri.co.za/#masseyferguson #AGCO #MasseyFerguson #MaubraUtilityProducts #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Dec 2024
"Die brandstofverbruik is uitstekend! En die tweede beste ding is die ""suspension”. Dit is wat Charles Griffiths oor die Massey Ferguson 8737 S te sê het. Rand vir perdekrag - hierdie trekker is 'n 272 kW monster en sal jou lewe verander! Klik op die skakel hieronder om meer uit te vind en 'n kwotasie te kry of bel vir Werner van JWL by 079 506 7495. https://jwlermelo.co.za/massey_ferguson.php?id=55&model_series=MF%208700%20S%20Series #WonderfonteinDemodag2024 #AGCO #MasseyFerguson #JWLLandbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Nov 2024
Soek jy 'n groot, vierkantige baler wat alles kan baal? Ons kyk hoe doen die Massey Ferguson op die lusern en Andrei van Heerden gee vir ons 'n vinnige oorsig by die Cordex Big Pack Demodag 2024. www.masseyferguson.com/en_za/ Find out more: https://farmspace.co.za/articles/massey-ferguson-lb-2234-xd/ #CordexBigPackDemodag2024 #AGCO #MasseyFerguson #Baler #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Nov 2024
Hoekom moet jy 'n draai maak by die OVK Massey Ferguson-tak in Cradock? Ons loer 'n bietjie hoe hierdie agentskap lyk. www.masseyferguson.com/en_za.html #AGCO #MasseyFerguson #OVKCradock #Agentskap #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Nov 2024
Massey Ferguson toer draai vandag by BHBW in Hoopstad. Jaco vertel wat jy alles kan verwag wanneer jy 'n Massey Ferguson aanskaf. www.bhbwhoopstad.co.za #AGCO #MasseyFerguson #BHBWHoopstad #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Oct 2024
CORDEX Big Pack Demodag 2024, ons is gereed! www.bigpackdemodag.co.za | Carissa - 0747010366 #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson #AGCO #ValtracSouthAfrica #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Oct 2024
AJ Liebenberg reken hy gaan 30 000 ure uit hierdie Massey Ferguson Global uithaal. Hy is amper halfpad daar, wat is sy ervaring tot dusver? www.mf-pmb.co.za #AGCO #MasseyFerguson #FMS #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Oct 2024
Massey Ferguson toer maak 'n draai vandag by BHBW in Hoopstad. Jaco vertel hoe gewild die handelsmerk in die area word, asook wat jy kan verwag in terme van brandstof, dienste en tegnologie. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.bhbwhoopstad.co.za of skakel (053) 444 1900. #AGCO #MasseyFerguson #BHBWHoopstad #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Oct 2024
Kan 'n glas water staande bly op die Case IH Patriot spuit se boom terwyl die spuit werk? Baie mense dink dis 'n bog storie, maar kom ons toets die teorie op die hindernisbaan hier by Nampo Alfa 2024. Die Spuit Demodag is moontlik gemaak deur Syngenta. Kontak Zantia: 0605274113 vir meer inligting. #SpuitDemoDag #NampoAlfa2024 #CaseIH #Stara #Horsch #TerraTillImplements #MasseyFerguson #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Oct 2024
Kyk hoe kap die Stara spuit die hindernisbaan hier op NAMPO ALFA 2024. As jy iets wil weet van spuite af is hierdie die dag om by te woon. Met trots geborg deur Syngenta. Kontak Zantia: 0605274113 vir meer inligting. #SpuitDemoDag #NampoAlfa2024 #CaseIH #Stara #Horsch#TerraTillImplements #MasseyFerguson #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Oct 2024
18 Oktober 2024 bied ons vir julle die Syngenta Hoogloopspuit Demodag op Nampo Park saam met Nampo Alfa aan! Ons kry jou agter by die New Holland stand waar ons jou vertel van die spuite en sommer net lekker demo. Met trots moontlik gemaak deur Syngenta. www.nampoalfa.co.za Kontak vir Zantia by 060 527 4113 vir meer inligting. #SpuitDemodag #NampoAlfa2024 #Syngenta #CaseIH #Stara #Horsch #TerraTillImplements #MasseyFerguson #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Oct 2024
Wie gaan die hindernisbaan wys wie's baas hier op NAMPO ALFA 2024?! Maak seker jy loop nie die een mis nie!! Syngenta Spuit Demodag - 18de Oktober 2024. Met trots moontlik gemaak deur Syngenta. www.nampoalfa.co.za Kontak vir Zantia by 060 527 4113 vir meer inligting. #SpuitDemodag #NampoAlfa2024 #Syngenta #CaseIH #Stara #Horsch #TerraTillImplements #MasseyFerguson #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Oct 2024
Wil jy deel wees van die grootse Big Pack Baler Demodag in Suid Afrika? Die groot 5 van balers gaan demonstreer hoe hulle 'n lusern land kap. www.bigpackdemodag.co.za #BigPackDemodag2024 #CaseIH #MasseyFerguson #AGCO #Kuhn #NewHolland #Krone #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Oct 2024
Gaan die Massey Ferguson spuit stof skop in die ander deelnemers se oë op Nampo Alfa 2024 se hindernisbaan? Ons is opgewonde om te sien wat gaan gebeur. Met trots geborg deur Syngenta. Kontak Zantia: 0605274113 vir meer inligting. www.nampoalfa.co.za #SpuitDemodag #NampoAlfa2024 #MasseyFerguson #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Oct 2024
Massey Ferguson Bothaville - Wolf gesels oor hoe hulle altyd mik om die boere in die area se kostes te verlaag as dit kom by trekkers, asook die ondertseuning van AGCO. www.bhbwbothaville.co.za #AGCO #MasseyFerguson #BHBWBothaville #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Oct 2024