Loading results…
Loading results…
Tagged #lambchamps
68 results
Hoekom glo Gietzmann Boerdery hulle staan 'n kans by Lamb Champs 2024? Inge vertel ons wat hulle boerbokke so besonders maak en hoekom hulle glo hulle staan 'n kans om met die titel weg te stap. #LambChamps #GietzmannBoerdery #Boerbokke #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Jul 2024
Hannes van Staden van Tiegerpoort Dorpers vertel ons hoekom hy by Lamb Champs 2024 ingeskryf het en hoe dit werk by sy boerdery. #TiegerpoortDorpers #LambChamps #farmspace #onspraatboer #DorperSA
15 Jul 2024
Keith Goosen van CK Livestock vertel ons watter dier hy ingeskryf het vir Lamb Champs 2024 en hoe hy sy besigheid bestuur. #CKLifestyle #lambchamps #farmspace #onspraatboer
14 Jul 2024
CW Dreyer van Kalahari Reds vertel ons meer oor hoekom hy n Kalahari Red ooi ingeskryf het vir Lamb Champs 2024 #KalahariReds #LambChamps #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2024
Chantel Smit van CH Boerdery vertel ons hoekom hulle n veld bok ingeskryf vir Lamb Champs 2024, hulle opstel en hulle verwagting by Lamb Champs #LambChamps #Saai #CHBoerdery #farmspace #onspraatboer
10 Jul 2024
Hein Smit van CH Boerdery vertel ons waar die Meatmasters begin het en hoekom hy 'n Meatmaster ingekryf het vir Lamb Champs 2024. #LambChamps #Saai #CHBoerdery #meatmasters #FarmSpace #OnePraatBoer
09 Jul 2024
Hoekom het Kelvin van Kameelfontein Meatmasters by Lamb Champs ingeskryf? Hoe lyk die opset op sy plaas en hoekom dink hy, hy staan 'n kans om te wen? #LambChamps #Saai #MeatMastersSociety #KameelfonteinMeatMasters #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Jul 2024
Hoekom het Alwyn van Kleinhans Dormers Stoet 'n dormer in Lamb Champs ingeskryf? Johann het meer gaan uitvind oor wat sy karkas anders maak? #LambChamps #Saai #KlienhansDormerStoet #Dormer #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jul 2024
Hoekom het Jason Davel 'n Ile de France skaap ingeskryf vir Lamb Champs 2024? Donkerberg Boerdery probeer die beste kwaliteit vleis lewer vir die eind verbruiker. Kom ons luister na wat Jason te sê het. #LambChamps #Saai #DonkerbergBoerdery #IleDeFrance #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Jul 2024
Talitha van Badeveen Meatmasters vertel ons van haar Lamb Champs inskrywing en boerdery se stelsel. #Lambchamps #Saai #meatmasters #BadeveenMeatmasters #farmspace #onspraatboer
26 Jun 2024
Brandon Brooks het 'n Meatmaster ingeskryf vir Lamb Champs. Hoekom het hulle die ras gekies om mee te boer? Maak n draai op die 20ste Julie by die Pretoria Botaniese tuine om te sien wie gaan as kampioen gekroon word. Kaartjies beskikbaar by www.lambchamps.co.za #LambChamps #Merino #karkasKompetisie #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jun 2024
Tinus het gaan inloer Rowlen, hoekom het hy n SA Vleismerino ingeskruif vir Lamb Champs? Sien ons jou op die 20ste July by die Pretoria Botaniese tuine? Kaartjies beskikbaar by www.lambchamps.co.za #LambChamps #Merino #karkasKompetisie #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jun 2024
Lamb Champs 2024 is om die draai! Watse karkas het Christo Greyling ingeskryf vir die kompetisie en wat is sy verwagting? 20 July by die Pretoria Botaniese tuine. Kaartjies beskikbaar by www.lambchamps.co.za #LambChamps # Saai #Merino #karkasKompetisie #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jun 2024
Moenie die kans mis om jou skaap of bok by Lamb Champs 2024 te hê nie! Skryf nou in, hierdie gaan 'n lekker makietie wees! #LambChamps #Saai #SpitBraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Apr 2024
Wat is beter as 'n skaap op die spit? 100 Skape op spit by Lamb Champs 2023. Hierdie gaan een wees om NIE op uit te mis nie! www.lambchamps.co.za #LambChamps #skaapspit #SAAI #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Jul 2023
Merino nommer 48 by Lamb Champs 2022. #SAAI #LambChamps #Farmspace #Merino
04 Apr 2022
Chad-O-Chef by LambChamps Lamb Champs 2022. #SAAI #LambChamps #Farmspace
04 Apr 2022
Jacques Taylor van Case IH Southern Africa by Lamb Champs 2022. Hoekom is hierdie vir hulle belangrik? #SAAI #LambChamps #CaseIHSouthernAfrica #Farmspace
04 Apr 2022
Suffolk Merino Kruis op Lamb Champs 2022. #SAAI #LambChamps #Farmspace
04 Apr 2022
Damara en Hamshire Down by Lamb Champs 2022. #SAAI #LambChamps #Farmspace
04 Apr 2022