Loading results…
Loading results…
Tagged #lambchamps
68 results
Wat is Lamb Champs Parys en wat beteken die skaap-industrie vir Suid-Afrika tans? Dr Theo de Jager vertel meer. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Parys2025 #Saai #Skaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Sept 2025
Wat beteken dit regtig om ’n ware kampioenboer te wees? Jason Davel, van die Ile de France Donkerberg Boerdery, vertel hoe Lamb Champs sy boerdery kennis vergroot en gehelp het om sy plek as 'n suksesvolle skaapteler in te neem. https://lambchamps.co.za/ Kyk uit vir Lamb Champs elke Sondagaand om 20:00 op KykNET! #LambChamps #DonkerbergBoerdery #IleDeFrance #KykNET #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Apr 2025
Kyk hoe Enoch Ralehoko sy pad na sukses stap met die ondersteuning van Lamb Champs! Hy vertel ons meer hoe Lamb Champs nie net sigbaarheid aan sy boerdery toegevoeg het nie, maar ook trots, selfvertroue en toegang tot nuwe markte! Kyk uit vir Lamb Champs elke Sondagaand om 20:00 op KykNET! https://lambchamps.co.za/ #LambChamps #KykNET #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Apr 2025
Is jy 'n skaap- of bokboer wat graag meer blootstelling vir jou boerdery wil hê? Anton Nel deel sy ervaring oor hoe Lamb Champs sy boerdery se sigbaarheid en sukses verbeter het die afgelope tyd. Maak ook seker jy loop nie die Lamb Champs TV reeks mis op Kyk Net nie, elke Sondag aand om 20:00 op DSTV. Vir meer inligting, besoek: https://lambchamps.co.za/tv-show/ #LambChamps #LambChampsKykNet #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Mar 2025
En die wenner van Lamb Champs Reitz 2024 is ... Morné Coetzer met sy Meatmaster skaap. Baie geluk!!! www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #Wenner #MorneCoetzer #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Hoekom is dit belangrik vir Case IH om 'n pad te stap saam met Lamb Champs? Amanda vertel ons hoekom hulle betrokke is en hoekom hulle die inisiatief ondersteun. https://www.caseih.com/en-za/southafrica/ #LambChamps #Reitz #CaseIH #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Hoe het Lamb Champs nou eintlik ontstaan? Ons praat met een van die hoof kokkedore hier by Lamb Champs Reitz en sy vertel ons hoe hulle dit bymekaar getrek het. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Merke, gereed en eet!! Hier word behoorlik skaapkop geëet by Lamb Champs Reitz. Mienkie verduidelik hoe die reels werk. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #SkaapkopEet #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Hoekom 'n Hampshire Down by Lamb Champs Reitz? Hennie en sy vrou van Zorro Hampshire Down vertel ons meer oor die skaap en hoekom hulle so baie van sy vleis hou. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #HampshireDown #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer #HampshireDownSheepBreedersAssociationofSouthAfrica
28 Sept 2024
Sag op die tong en smelt soos botter in jou mond. Dis hoe 'n Vleismerino op die spit proe by Lamb Champs Reitz. Yolindie vertel ons hoekom hulle 'n Vleismerino ingeskryf het. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #Vleismerino #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Die boereverenigings van die area gaan kop aan kop hier by Lamb Champs Reitz. Tweeling-, Sonop- en Langspruit Boerevereniging glo hulle skape gaan die titel vat die jaar. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Wat gaan die Dohne Merino doen hier by Lamb Champs Reitz? Arno glo die skaap gee nie net goeie wol nie, maar lekker vleis ook. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #DohneMerino #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Wat is Corne se opinie oor die Ile De France skaap op die spit by Lamb Champs Reitz? Hierdie skaapvleis loop mooi!! www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #IleDeFrance #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Hoe gaan die Suffolk skaap proe wat hier gespit word by Lamb Champs Reitz? Wian Swart soek die bus lammers, wat hy glo, die lekkerste vleis het. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #Suffolk #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Hoekom glo Paul dat die Meatmaster skape die lekkerste vleis het by Lamb Champs Reitz? Die wenner van 2023 het weer 'n Meatmaster hier en hy vertel ons wat Lamb Champs vir sy boerdery beteken het. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #Meatmaster #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Wat was Donkerberg boerdery se geheim om die Lamb Champs titel te vat? Ons hoor by die groot baas hoe hulle seker maak hulle teel die beste skaap met die beste smaak. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #DonkerbergBoerdery #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Wat dink Zoetis van die Lamb Champs inisiatief en hoe voel hulle oor die toekoms? David vertel ons. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #Zoetis #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Hoekom het Mienkie besluit om deel te word van Lamb Champs? Ons hoor wat sy dink van die waarde wat Lamb Champs toevoeg tot die boere. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Hoe lyk die dinge hier by Lamb Champs Reitz 2024? Skaapvleis, lekker musiek en rugby ... hierdie gaan lekker wees. www.lambchamps.co.za #LambChamps #Reitz #Spitbraai #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Sept 2024
Richann van Flekker Meatmasters vertel hoekom hy 'n meatmaster ingeskryf het vir Lamb Champs 2024. Wat is dit, volgens hom, wat hierdie skaap ras so besonders maak? #FlekkerMeatmasters #LambChamps #Meatmasters #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Jul 2024