Loading results…
Loading results…
Tagged #dormersa
24 results
Die Dormer SA breek deesdae alle rekords. Nico verduidelik my wat in die ras steek op NAMPO ALFA 2022. http://www.dormersa.com/ https://nampoalfa.co.za/ #DormerSA #NampoAlfa2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Sept 2022
Ons gesels met Zac van Rooibos Dormers en hoor hoekom hy die Dormer SA ras kies, hoe hy met hulle boer, en wat hy na die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling gebring het, aangebied deur Vleissentraal Ermelo. Laai die katalogusse hier af: Ram by: https://bit.ly/3PU1TeS Bul by: https://bit.ly/3Jb3cEk #DormerSA #VleissentraalErmelo #RamAndBullAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2022
Ons praat ooie hier by Dormer SA op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. Ons vind uit wat belangrik is vir die genootskap fenotipies en ons raak so bietjie aan wat ebv's is. https://bit.ly/3wokB6o #DormerSA #NAMPO2022 #FarmSpace
19 May 2022
Die Dormer Nasionale Veiling vind Saterdag die 4de September plaas by BeHuman in Bloemfontein. Ek gesels met die president Jan van Zyl oor die ras, sy liefde vir die dormers en waarom die veiling vir enige kommersiele boer 'n moet is. Jy kan ook aanlyn bie met SwiftVee. #DormerSA #FarmSpace
30 Aug 2021