Loading results…
Loading results…
Tagged #agripieces
52 results
Is jy 'n kontrakteur en soek 'n baler? Jaco Strydom van Agripieces vertel ons meer van die Mascar Diavel 630 CUT baler wat by Ermelo Hooidag was en hoekom dit dié een is vir jou. www.agripieces.co.za #Agripieces #Mascar #Baler #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Feb 2025
Kom kyk hoe sit Agripieces se Induro kalk in die grond in by die FarmSpace Pro Tour in Bethal 2025. 5 Maart 2025 - Bespreek jou kaartjies vroegtydig! https://farmspace-ticket.co.za/ | www.fsprotour.co.za #fsprotour #Agripieces #Induro #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2025
'n 24 duim Buffalo Hoëspoeddis by OVK Clocolan. Pedro vertel wat jy in hierdie masjien kry! www.agripieces.co.za #Agripieces #Buffalo #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Dec 2024
Is jy in die mark vir 'n Agripieces Buffalo hoëspoeddis? Wimpie de Preez vertel ons meer oor die veranderinge wat hulle op hierdie implement gemaak het. Kyk uit vir die "special" wat hulle hardloop! Vir meer inligting besoek: www.agripieces.co.za #Agripieces #Buffalo #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Nov 2024
Agripieces se nuwe 28" Buffalo Tyson. Sny 'n ding weg nou! www.agripieces.co.za Interested? Read more: https://farmspace.co.za/articles/buffalo-tyson-28-high-speed-harrow-power-efficiency-and-durability/ #Agripieces #Buffalo #Tyson #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Nov 2024
Hoekom kort jy 'n staalwiel vir jou pivot? Speedy Jooste van Agripieces verduidelik ons hoekom en hoe die wiele tot dusver doen. Speedy - 072 364 0596 | www.metalevents.co.za #MetalEvents #Agripieces #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Sept 2024
Hef 'n versuuringslaag op met Agripieces se kalkripper. Wimpie - 073 102 2287 / Jaco - 083 633 6968 | www.agripieces.co.za #Agripieces #Inroda #Texugo #Kalkripper #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Sept 2024
Soek jy 'n plan vir jou kontrakteursbesigheid? Agripieces se kalkripper is dalk net vir jou. Wimpie - 073 102 2287 / Jaco - 083 633 6968 | www.agripieces.co.za #Agripieces #Inroda #Texugo #Kalkripper #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Sept 2024
Die Grizzly van Agro-Masz loop! Vir meer inligting gaan na www.agripieces.co.za of kontak vir Speedy by 072 364 0596 #Agripieces #AgroMasz #Grizzly #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Aug 2024
Druk stoppels in die grond met tande. 'n Agro-Masz runner, hoe werk dit en hoekom moet jy vir jou so een aanskaf? Wimpie vertel ons meer by Arlington Boeredag 2024. #ArlingtonBoeredag2024 #Agripieces #AgroMasz #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2024
Arlington Boeredag 2024 was 'n aksie gevulde dag met demonstrasies, musiek en lekker kos. Hier is 'n terugflits van die hoofgebeure. www.arlingtonboeredag.co.za #ArlingtonBoeredag2024 #MetalEvents #Agripieces #MasseyFerguson #Fendt #OVK #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Jul 2024
Arlington Boeredag, 17 Julie 2024, bied demos, etes en vermaak aan. Kom toetsbestuur waarvoor jy lus is. Moontlik gemaak deur Agripieces, OVK, Massey Ferguson en Fendt. Maak seker jy kom daar uit! www.arlingtonboeredag.co.za #AgriArlingtonBoeredag2024 #Agripieces #OVK #MasseyFerguson #Fendt #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Jul 2024
Agri Arlington Boeredag 17 Julie 2024 - jy wil dit nie mis nie! Al die nuutste demonstrasies gaan op ordentlike droëland grond plaasvind. Hier gaan jy kan sien hoe dit werk. www.arlingtonboeredag.co.za #AgriArlingtonBoeredag2024 #Agripieces #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Jun 2024
Kalk Toedieningsdag, 13 Junie 2024, saam met Agripieces en Dr Jan Strydom. Waarop het jy uitgemis? Kyk hier. www.agripieces.co.za #Agripieces #AgroMasz #KalkToediening #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Jun 2024
Kan Agripieces se kalkripper 'n versuuringslaag ophef? Ons grawe 'n profielgat saam met Dr Jan Strydom en kyk. www.agripieces.co.za #Agripieces #Kalkripper #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Jun 2024
Wil jy alles weet van kalk af? Agro-Masz saam met Sterkfontein Boerevereniging en Dr Jan Strydom bied 'n boeredag aan die 13de Junie 2024 by Naboomspruit. Kliek hier vir aanwysings: https://bit.ly/4eank8w www.agripieces.co.za #Agripieces #Agro-Masz #SterkfonteinBoerevereniging #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
Kan 'n Agro-Masz Grizzly mieliereste inwerk? Francois Bloemental wys hoe hulle dit gebruik! www.agripieces.co.za #Agripieces #AgroMasz #Grizzly #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jun 2024
350mm Min-Till inline ripper. Speedy van Agripieces vertel meer oor Inroda en hierdie ripper. www.agripieces.co.za #Agripieces #Inroda #DemoWeek #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Apr 2024
Sit jou kalk in op 600mm met die Inrode kalk ripper deur Agripieces. www.agripieces.co.za #Agripieces #Inroda #DemoWeek #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Apr 2024
Mascar by Balfour Hooidag 2024. Hoekom 'n Mascar? Marco vertel ons meer oor die nuwe baler wat hulle hier het en hoekom jy hulle nie moet onderskat nie. Agripieces is die totse verskaffer. www.agripieces.co.za #BalfourHooidag2024 #Agripieces #Mascar #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jan 2024