Loading results…
Loading results…
Tagged #agricol
39 results
Wil jy meer weet van Somer grasse en peulgewasse? Willem Labuschagne van Agricol vertel ons meer by die Agricol Groendag 2025. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #SomerGrasse #PeulGewasse #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 May 2025
Is jy in die weiding game of wonder oor gras? Moenie Agricol se groendag mis die 24ste April 2025 in Potchefstroom. Morne vertel ons meer. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #Groendag #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Apr 2025
Ons praat met Ben van Agricol by die Weiveld Golfdag oor hulle verhouding met die boere in die omgewing en hoekom hulle vandag hier uitstal. #WeiveldGolfdag #Agricol #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Mar 2024
Platrand Soja Boeredag saam met Agricol en VS Agri. Hoe lyk die Don Mario kultivars? Video moontllik gemaak deur VS Agri. www.vsagri.co.za #FarmSpace #Agricol #DonMario #OnsPraatboer
30 Mar 2023
Hoe lyk pekanneute met en sonder dekgewasse na 7 jaar? Dawie du Plessis van Agricol vertel ons meer in die 3de video van 3 oor hoe hulle vir 7 jaar lank al proewe doen. #Agricol #Covercrops #Pecannuts #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Aug 2022
Hoe begin jy met dekgewasse onder pekanneute? En waarna moet jy kyk? Dawie du Plessis van Agricol vertel ons meer in die 2de video van 3 oor hoe hulle vir 7 jaar lank al proewe gedoen het om jou te kan help. Om die inleidings video te kyk: https://bit.ly/3yYVGYu #Agricol #Covercrops #Pecannuts #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jul 2022
Hoe bestuur jy dekgewasse onder pekanneute? Is dit die moeite werd? Dawie du Plessis van Agricol vertel ons meer in die eerste video van 3 oor hoe hulle vir 7 jaar lank al proewe doen. #Agricol #Covercrops #Pecannuts #FarmSpace
08 Jul 2022
Hoe bestuur jy dekgewasse onder pekanneute? Is dit die moeite werd? Dawie du Plessis van Agricol vertel ons meer in die eerste video van 3 oor hoe hulle vir 7 jaar lank al proewe doen. #Agricol #Covercrops #Pecannuts #FarmSpace
07 Jul 2022
Waar pas gematigde grasse in? Herman van Agricol verduidelik ons meer by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3FMIMzA #Agricol #NAMPO2022 #Farmspace
19 May 2022
Dag 3 by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. Ons gesels grasmengsels saam met Agricol, kom vind uit waarom die mengsels so saamgestel is. https://bit.ly/3FMIMzA #Agricol #NAMPO2022 #FarmSpace
18 May 2022
Henk Crafford van Agricol gesels met Tinus oor knolgewasse by hulle proefplot hier op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3FMIMzA #Agricol #NAMPO2022 #FarmSpace
16 May 2022
Hoekom moet jy by Agricol draai op Nampo Oesdag 2022? Henk vertel my wat hulle alles vir jou daar het. #Agricol #NAMPO2022 #FarmSpace
10 May 2022
Wonder jy oor Sorghum? Christopher vertel my meer by Agricol se Boeredag 2022. https://www.agricol.co.za/agricol-products/forage-sorghum/ #Agricol #FarmSpace
06 May 2022
What exactly is Strip Grazing and how can it benefit not only your cattle but your farm as well? Gideon Oosthuizen gives a brief overview on what Strip Grazing is and what you can expect to learn at our Strip Grazing Day on the 26th October 2021. Please see the link below for more details: https://farmspace-ticket.co.za/ #StripGrazing #KingPrice #Virbac #Voermol #Agricol #Stafix
06 Oct 2021
Virtueel : https://bit.ly/3gq0Nsk. Danie, Francois en Joner gee my hulle mening oor hoe om sojabone te bestuur. #Agricol #DonMario #FarmSpace #ModderbultSojadag2021
02 Jul 2021
Virtueel : https://bit.ly/3gq0Nsk. Joner en Francois gee ons 'n oorsig van die Don Mario Sojaproewe en die doel hiervan. #DonMario #Agricol #ModderbultSojadag2021 #FarmSpace
14 Jun 2021
Willem Labuschagne from Agricol goes through all the different grass varieties that you can plant on your farm throughout the year in the Gauteng region. #StripGrazing #Agricol #PlantedGrass #FarmSpace
06 Jun 2021
Willem Labuschagne from Agricol chats to us about the use of Erigrostis and how it is beneficial to strip grazing. For more information about strip grazing visit www.stripgrazing.co.za #Agricol #Ergrostis #StripGrazing #FarmSpace
26 May 2021
Hoe sien Danie Bester sojabone? Hy doen deeglik proewe met kultivars, kunsmis, blaarvoedings, vind uit hoe. #ModderbultSojadag2021 #Agricol #Stoller #DonMario #AgroPedo #PlaasIsBaas
09 Mar 2021