

Skaap 2M Statiese Laaibank
Laaibank
Hierdie skaap laaibank is die ideaale produk vir bakkie en waentjie laai. Al die items is geverf met roeswerendeonderlaag en UV bestande bolaag en kan gegalvaniseer word in plaas van verf. Al ons skaap produkte word uit 2 mm staal gemaak.
Livestock loading rampsSpecifications
- General Type
- Livestock Equipment General
- Specifications
- Die laaibank is 2.45 m lank, 500 m wyd en 1 000 mm hoog.\nHierdie laaibank kan verstel in laaihoogte vanaf 500 mm na 900mm.