 - NviroTek_Logo_compressed.png)
NviroTek
NviroTek Laboratoriums is 'n onafhanklike en geakkrediteerde toetslaboratoriumgroep, met 'n sterk geografiese teenwoordigheid in die Suider-Afrikaanse gebied. Ons analitiese fokusareas sluit in chemie, mikrobiologie, higine-monitoring, chromatografie en biologiese ontledings. Ons brei voortdurend ons dienste uit om sekerheid vir ons klante te verseker, terwyl ons spesiale versoeke akkommodeer wanneer dit vereis word.
Soil nutrient analysisRelated content
Weet wat in jou grond en met jou plante aangaan. NviroTek Laboratories is hier op NAMPO KAAP / CAPE 2022.
https://www.nv…
#nviroteklaboratories#nampokaap2022#farmspace#onspraatboer
Hoekom moet jy jou grond-, water-, blare- en veevoermonsters na NviroTek Laboratories stuur? Dailena Pienaar vertel ons …
#nviroteklaboratories#nampo2022#farmspace
Specifications
- General Type
- General Product

