

Bees Verstelbare Weegkrat
Kratte
Die verstelbare weegkrat is uniek deurdat die krat binne vernou van 750 mm wyd na 350 mm sodat die kallers nie omdraai nie. Die weegbalke word bo gemonteer uit die mis en water uit. Die stelsel is ideaal om met n leser gepaar te gaan, sodat mens dadelik elke bees se gewig op n stelsel kan laai. Idaal vir presiiebestuur van stoetkudde en voerkraaldiere gewigte.
Livestock weighing scalesSpecifications
- General Type
- Livestock Equipment General
- Additional Information
- Die stelsel is ook beskikbaar in LD of HD
- Specifications
- Krat is 2.5 m lank en 2 m hoog binne.