

Bees Standaard Weegkrat
Kratte
Gewone grootvee weegkrat met twee skuifhekke. Die weegbalke word onderaan gemonteer. Al die items is geverf met roeswerende onderlaag en UV bestande bolaag en kan gegalvaniseer word in plaas van verf.
Livestock weighing scalesSpecifications
- General Type
- Livestock Equipment General
- Additional Information
- Aflewering kan gereel word landswyd en ook teen ekstra koste vir Ex-SA.
- Specifications
- Die krat se binne maat is 2<a0>450 L x 750B x 1<a0>950H.