

7M Skaap Laaibank
Laaibank
Die 7M Laaibank is ideaal om skape te laai op `n tripple dekker trok Die produk kan van 1M tot 4M laai wat ideaal is vir enige hoogte vragmotor Die produk het `n pillaar wat geplant word wat dus met die gerieflikheid van `n ketting blok op gehys word Die Produk is perfek vir die kommersiele Skaap boer.
Livestock loading rampsSpecifications
- General Type
- Livestock Equipment General