108 items
VideoIs jy gereed om te sien hoe die Case IH RB 545 baler die kompetisie aanpak by die Baler Challenge?
Is jy gereed om te sien hoe die Case IH RB 545 baler die kompetisie aanpak by die Baler Challenge? Kom beleef dit saam met ons op 28 Januarie 2026 by Valtrac Parys, Vrystaat. Ons sien jou daar! www.balerchallenge.co.za #CaseIH #CaseRB545 #BalerChallenge2026 #Baler #Landbou #Boerdery #ValtracParys #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Jan 2026
VideoIs jy opsoek na 'n "heavy duty" ronde baler? Kom kyk die KUHN FB 3130 by die 2026 Baler Challenge.
Is jy opsoek na 'n "heavy duty" ronde baler, bekend vir die vervaardiging van hoëdigtheid en konsekwent gevormde bale in veeleisende toestande? Kom kyk hoe die KUHN FB 3130 by die FarmSpace Baler Challenge 2026 op 28 Januarie presteer! www.balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #Valtrac #Kuhn #FB3130 #Bales #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jan 2026
ReelIs jy gereed vir die FarmSpace Baler Challenge?
Is jy gereed vir die FarmSpace Baler Challenge? As jy wil sien watter baler as die beste gekroon gaan word, dan moet jy op 28 Januarie 2026 by Valtrac Parys in die Vrystaat wees! Hekke maak 07:30 oop, met kos en drankies beskikbaar, live musiek, en hope demos en aksie deur die dag. Ons sien jou daar! www.balerchallenge.co.za #TheBalerChallenge2026 #Valtrac #Parys #Vrystaat #Landbou #Boerdery #Hooi #Bale #Baler #Demos #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jan 2026
VideoIs jy opsoek na meer inligting oor die Valtra Q-series? Devin brei uit.
Is jy opsoek na meer inligting oor die Valtra Q-series? Devin Dedwith van Valtrac vertel ons meer oor wat hierdie trekker die moeite werd maak. www.valtrac.co.za #Valtrac #Valtra #Trekker #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Dec 2025
VideoHoe werk 'n VALTRA se "suspension"? Devin van Valtrac en André stoot deur die land.
Hoe werk 'n VALTRA se "suspension"? Devin Dedwith van Valtrac en André steek 'n bietjie die trekker deur die land. www.valtrac.co.za #ValtracSA #VALTRA #Tractors #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Dec 2025
VideoBoere, hierdie een is vir júlle! Die Baler Challenge 2026 bring die beste van die beste op één plek!
Boere, hierdie een is vir júlle! Die Baler Challenge 2026 bring die beste van die beste saam op één plek — die balers wat jy móét sien voordat jy jou volgende belegging maak. Kom kyk self hoe hulle vaar onder druk by Valtrac Parys. 28 Januarie 2026 - Kry jou kaartjies nou - https://farmspace-ticket.co.za/ #BalerChallenge2026 #LandbouExpo #Valtrac #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Dec 2025
VideoDie nuwe Valtra S-reeks! Ons praat met Felix Seitz oor hierdie trekker.
Die nuwe Valtra S-reeks! Ons praat met Felix Seitz oor hierdie dik trekker en Devin Dedwith vat ons deur hierdie stand by Agritechnica 2025. www.valtrac.co.za #ValtracSA #Valtra #Tractor #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Nov 2025
VideoWatter oplossings het Pottinger vir jou wanneer dit kom by meganiese onkruid beheer?
Watter oplossings het Pottinger vir jou wanneer dit kom by meganiese onkruid beheer? David Eder en Devin Dedwith vertel ons meer by Agritechnica 2025. www.valtrac.co.za #Valtrac #Pottinger #MechanicalWeedControl #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Nov 2025
VideoHoekom moet jy kyk na Pottinger se hoëspoeddisse? Devin, Felix en Marcus vertel meer.
Hoekom moet jy kyk na Pottinger se hoëspoeddisse? Devin Dedwith, Felix Baumeister en Marcus Reininger vertel ons meer by Agritechnica 2025. www.valtrac.co.za #Valtrac #Pottinger #HighSpeedDisc #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Nov 2025
VideoKunsmis is duur! Peder vertel hoekom jy na Bogballe se presisie-kunsmisstrooiers moet kyk.
Kunsmis is duur! So wat moet jy doen? Dit probeer presies neersit. Bogballe is al 91 jaar in die "game" en doen net kunsmisstrooiers. Peder Steen Christiansen vertel ons meer oor hulle nuwe presisie-kunsmisstrooier hier by Agritechnica 2025. www.valtrac.co.za #Valtrac #Bogballe #PresisieKunsmisstrooier #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Nov 2025
VideoIs jy gereed om te sien watter baler uiteindelik die kroon vat?
Is jy gereed om te sien watter baler uiteindelik die kroon vat? Kom woon die Baler Challenge by op 28 Januarie 2026 by Valtrac Parys in die Vrystaat – waar krag, spoed en presisie mekaar ontmoet tydens dié landbou uitdaging! #BalerChallenge2026 #Valtrac #Parys #Vrystaat #Balers #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Nov 2025
VideoKan Devin Dedwith en André 'n Valtra laat stuit? Kyk wat maak die Valtra T195V.
Kan Devin Dedwith en André 'n Valtra laat stuit? Kyk wat maak die Valtra T195V. www.valtrac.co.za #ValtracSA #Trekker #T195V #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jul 2025
VideoIs jy moeg vir weegbrug briewe? Valtrac het 'n beter oplossing op Nampo 2025
Is jy moeg vir weegbrug briewe? Valtrac het 'n beter oplossing op Nampo 2025. Hierdie voorlaaier het 'n skaal in wat alles weeg wat gelaai word en jy kry jou eie weeg brief. www.valtrac.co.za #Valtrac #Voorlaaier #Skaal #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2025
VideoValtrac se toerusting loop nommerpas by Nampo 2025.
Valtrac se toerusting loop nommerpas by Nampo 2025. Die tema is 'Your working machine' en al die trekkers en implemente pas bymekaar. www.valtrac.co.za #ValtracSA #YourWorkingMachine #Nampo2025 #NampoApp #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2025
VideoHoe vaar die Valtra S374 trekker saam met 'n TATU swaaibalk ploeg?
Die Valtra S374 trekker saam met 'n TATU swaaibalk ploeg by die FarmSpace Pro Tour Mpumalanga dag in Bethal. www.valtrac.co.za Kry jou kaartjie vir FS Pro Tour Arlington nou: www.farmspace-ticket.co.za | Angeliqa - 078 381 5298 #ValtracSA #VALTRA #TATU #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Apr 2025
ReelKom word deel van die Valtrac familie op die FarmSpace Pro Tour in Bethal: 11 Maart 2025.
Kom word deel van die Valtrac familie op die FarmSpace Pro Tour in Bethal: 11 Maart 2025. Bespreek jou kaartjies vroegtydig!! *Tickets at https://farmspace-ticket.co.za *angeliqa@farmspace.co.za | 078 381 5298 #FSProTour2024 #Valtrac #DemoDay #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Mar 2025
ReelValtra BH-reeks - min geld, baie trekker en nou nog op "special"!
Valtra BH-reeks - min geld, baie trekker en nou nog op "special"! www.valtrac.co.za #Valtrac #Valtra #Areeks #BoordTrekker #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Dec 2024
VideoIs die Valtra A-reeks boordtrekker iets wat jy moet oorweeg?
Is die Valtrac A-reeks boordtrekker iets wat jy moet oorweeg? Boeta Ferreira vertel ons meer oor hoe hy druiwe bo op die berg boer. www.valtrac.co.za #Valtrac #BoordTrekker #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Nov 2024
VideoCORDEX Big Pack Demodag 2024, ons is gereed!
CORDEX Big Pack Demodag 2024, ons is gereed! www.bigpackdemodag.co.za | Carissa - 0747010366 #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson #AGCO #ValtracSouthAfrica #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Oct 2024
VideoDie Cordex Agri Big Pack Demodag begin Maandag, die 28ste Oktober 2024, om 09:00!
Die Cordex Agri Big Pack Demodag begin Maandag, die 28ste Oktober 2024, om 09:00! www.bigpackdemodag.co.za | Carissa: 074 701 0366 #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson AGCO #ValtracSA #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Oct 2024
