9 items
ProductWeedseeker II
The WeedSeeker<ae><a0>2 automatic spot spray system uses advanced optics and processing power to detect and eliminate resistant weeds.
28 Apr 2026
VideoWil jy weet of die Vantage Weed Seeker 2 op jou plaas gaan werk? Arno verduidelik meer.
Wil jy weet of die Vantage Weed Seeker 2 op jou plaas gaan werk? Boek hulle nou vir 'n demo! Arno Roux verduidelik ons meer hoe dit werk. www.vantage-ssa.com #VantageSSA #TrimbleAfrica #WeedSeeker #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Aug 2024
VideoDie Weed Seeker 2 van Trimble spaar jou geld met gif.
So die Weed Seeker 2 van Trimble spaar jou geld met gif. Maar hoe kry jy dit prakties op jou spuit? Dries Presies van Vantage SSA verduidelik. www.vantage-ssa.com #VantageSSA #Trimble #WeedSeeker #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Aug 2024
VideoSpaar meer as 70% van jou gif-rekening saam met Weed Seeker 2 van Trimble. Arno verduidelik.
Spaar meer as 70% van jou gif-rekening saam met Weed Seeker 2 van Trimble. Arno Roux van Vantage SSA verduidelik hoe. www.vantage-ssa.com #VantageSSA #Trimble #WeedSeeker #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2024
VideoTrimble by Vantage SSA op NAMPO 2024.
Trimble Agricultura by Vantage SSA op NAMPO 2024. Wat het hulle vir jou hier? www.vantage-ssa.com #Nampo2024 #TrimbleAgriculture ##VantageSSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2024
VideoTrimble en Vantage SSA by AGRITECHNICA 2023. Wil jy "spot spraying" doen?
Trimble Agriculture is by AGRITECHNICA 2023. Wil jy "spot spraying" doen? Hamish vertel ons meer oor hierdie presisie boerdery tegnologie. www.vantage-ssa.com #AgriTechnica2023 #VantageSSA #TrimbleAgriculture #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Nov 2023
VideoTrimble en Vantage SSA by AGRITECHNICA 2023 - Autonomous vehicles and farming
Trimble Agriculture is by AGRITECHNICA 2023. Autonomous vehicles and farming - Hamish vertel ons meer oor hoe die toekoms van hierdie besigheid lyk. Trimble is aan die voorpunt van al hierdie goed! www.vantage-ssa.com #AgriTechnica2023 #VantageSSA #TrimbleAgriculture #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Nov 2023
VideoTrimble en Vantage SSA by AGRITECHNICA 2023. Al ooit gehoor van Connected Farm?
Trimble Agriculture is by AGRITECHNICA 2023. Al ooit gehoor van Connected Farm? Hamish vertel ons meer oor presies wat dit doen en hoe dit waarde tot jou boerdery kan toevoeg. www.vantage-ssa.com #AgriTechnica2023 #VantageSSA #TrimbleAgriculture #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Nov 2023
VideoHet jy enige tegnologie behoeftes? Vantage is die antwoord. Ons gesels met Jaco om meer uit te vind.
Waar die toekoms heen oppad is, is Vantage op die voorpunt van dit. Ons vind 'n bietjie by Jaco uit wat hulle presies alles vir jou kan bied om die tegnologie behoefte wat jy het baie mooi te kan uitsort. #VantageSSA #TrimbleAgriculturV #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Oct 2022