42 items
VideoFarmSpace Garage - Jano wys hoe om 'n Ford 5000 te bedraad - Deel 1
Sukkel jy met jou trekker se bedrading? Jano wys ons op 'n Ford 5000 hoe jy moet maak. https://za.sparex.com/ #SpareX #Ford5000 #FarmSpaceGarage
19 Nov 2021
VideoFarmSpace Garage - How To Service Your Tractor - Episode 3
Do you want to learn how to service your tractor? In this episode, Jano Taljaard from FarmSpace Garage talks about the importance of your PTO shaft and takes us through the general maintenance ('what to look out for') on a 165 Massey Ferguson tractor. This is the third episode out of a five-part series. https://za.sparex.com/ #Sparex #MasseyFerguson #FarmSpaceGarage
18 Nov 2021
VideoFarmSpace Garage - How To Service Your Tractor - Episode 2
Do you want to learn how to service your tractor? In this episode, Jano Taljaard from FarmSpace Garage takes us through 'how to clean your radiator' and 'all the places to check for oil' on a 165 Massey Ferguson tractor. This is the second episode out of a five-part series. https://za.sparex.com/ #Sparex #MasseyFerguson #FarmSpaceGarage
11 Nov 2021
VideoJano het n Landini R50 se enjin oop gemaak om na al die komponente te kyk.
Kyk gerus saam met Jano na n Landini R50 se enjin komponente. Dankie aan Sparex wat die video moontlik gemaak het, vir meer inligting oor die parte wat in die video bespreek is besoek https://za.sparex.com #sparex #farmspacegarage
04 Nov 2021
VideoFarmSpace Garage - How Do You Service Your Tractor - Episode 1
Do you want to learn how to service your tractor? Jano from FarmSpace Garage takes a look at an old reliable 165 Massey Ferguson and shows us the basics on what to look out for to get more out of your tractor. In this episode we look at the air filters and how to change and clean them. This is the first episode out of a five part series. #FarmSpaceGarage #Sparex #MasseyFerguson
02 Nov 2021
VideoJano het n paar Sparex ligte by n werkswinkel afgelaai om te kyk of hulle effektief werk.
Sparex se ligte word op die proef gestel by n werkswinkel in Citrusdal. Kom ons kyk saam Jano hoe hulle werk. #Sparex #FarmSpace #FarmSpaceGarage
19 Oct 2021
VideoJano diens 'n Landini trekker met die hulp van Sparex filters - Deel 2
Dit is die tweede deel oor hoe u u trekker self kan diens. Jano jou wys met die hulp van Sparex South Africa se filters. #FarmSpaceGarage #Sparex #FarmSpace
07 Oct 2021
VideoSparex South Africa by Agriculture.Golf
Sparex South Africa by Agriculture.Golf. #Sparex #FarmSpace #Agriculture.Golf #VSlandbou #Opulentia
03 Sept 2021
VideoSparex het vir Jano verras met toerusting vir sy werkswinkel
Sparex het vir Jano verras met toerusting vir sy werkswinkel, kyk gerus om te sien wat Sparex vir jou werkswinkel kan bied. #FarmSpace #Sparex #Werkswinkel #Parte
24 Aug 2021
VideoSparex - Ultra-Capacitor Jump Starter
Sukkel jou trekker om te start? Ultra-Capacitor Jump Starter. Cornel van Sparex verduidelik hoe hierdie klein masjientjie jou lewe sal verander. https://za.sparex.com/ #Sparex #FarmSpace #JumpStart
10 Aug 2021
VideoFarmSpace Garage - Die Ford trekker kry 'n nuwe laag verf
Jano neem ons deur die proses om seker te maak dat die trekker splinternuut lyk met 'n vars laag verf #FarmSpaceGarage #Sparex
04 Aug 2021
VideoFarmSpace Garage - Die Ford kry drade en word skoongespuit
Die Ford kry 'n paar drade en Jano berei hom voor vir verf. #Sparex #FarmSpace #FarmSpaceGarage
22 Jul 2021
VideoFarmSpace Garage - Die Ford Se Vooras Kry Nuwe Buste
Die vooras se buste is uitgesluit, maar ons sorteer hom sommer gou uit! #FarmSpaceGarage #Sparex
03 Jul 2021
VideoSparex - Linkage en Sluitparte
Virtueel : https://bit.ly/2QfxeQ1. Linkage en Sluitparte van Sparex South Africa. Deon vertel my meer. #Sparex #FarmSpace #Linkage
23 Jun 2021
VideoMinOfMeer - Wat is 'n Tappet en hoe stel jy dit?
EP #6 van die Ford 5000. Wat is 'n tappet en hoe stel jy dit? Jano lig die tappet cover en wys ons. #MinOfMeer #Sparex #FarmSpace
08 Jun 2021
VideoAl Sparex se lyne
Soek jy trekker parte? Deon Potgieter vertel ons meer oor al Sparex se verskillende produkte. Sparex sal jou laaste stop wees. #Sparex #TractorSpares #FarmSpace
13 May 2021
VideoMinOfMeer saam met Sparex - Ram Silinder
EP#5 - Jano wys hoe die Ford 5000 se ram silinder nuwe seëls kry. #Sparex #MinOfMeer #FarmSpace
11 May 2021
VideoSparex - Plugs, Lugs en Fasteners
Virtueel : https://bit.ly/3rTkg7h. Plugs, Lugs en goed om goed mee vas te maak. Sparex South Africa help jou om 'n plan te maak! #Sparex #FarmSpace
05 May 2021
VideoSparex Virtual Showroom - Reverse Kameras en Sonbrille
Virtueel : https://bit.ly/2QfxeQ1. Reverse Kamera vir jou trekker. Kyk hierdie oulike goed. Gebruik hom enige plek. #Sparex #FarmSpace
25 Apr 2021
VideoSparex - Ligte
Virtueel : https://bit.ly/2QfxeQ1. Jy weet daai agterlig wat jy so sukkel om vir die ou trekker te kry? Sparex South Africa kan jou help! #SparexZA #Farmspace
17 Apr 2021
