120 items
VideoSeko Samurai 7 voermenger by Nampo Alfa 2022.
Eet jou diere net sekere gedeeltes van die voer? Dis dalk jou voermenger. Vind uit by NAMPO ALFA 2022 hoe die Seko Samurai 7 voer meng, saam met Rovic Leers, sodat jou beeste alles eet. www.rovicleers.co.za https://nampoalfa.co.za/ #RovicLeers #SekoSamurai7 #NampoAlfa2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Oct 2022
VideoQuicke van Rovic Leers by Nampo Alfa 2022.
Laai baie quick quick met Quicke trekker gemonteerde vurke en laaigrawe van Rovic Leers. Dit is een van die bestes op die mark en Willie vertel ons meer hier by NAMPO ALFA 2022. https://rovicleers.co.za/ https://nampoalfa.co.za/ #RovicLeers #NampoAlfa2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Sept 2022
VideoCicoria deur Rovic Leers op Nampo Alfa 2022
Cicoria Blokbaler van Rovic Leers op NAMPO ALFA 2022. www.rovicleers.co.za https://nampoalfa.co.za/ #RovicLeers #Farmspace #NampoAlfa2022
29 Sept 2022
VideoRovic Leers doen dinge bietjie anders hierdie jaar op Nampo Kaap 2022
Rovic Leers sê "Dit is tyd om iets nuut te probeer." op NAMPO KAAP / CAPE 2022. https://rovicleers.co.za/ #RovicLeers #NampoKaap2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Sept 2022
VideoArlington Boeredag 2022 - Rovic Leers
Rovic Leers by Arlington Boeredag 2022. Kyk Rovice Leers se kombinasie masjien en 'n KUHN kunsmisstrooier. #RovicLeers #ArlingtonBoeredag2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Aug 2022
VideoPTOs, pompe, skottels en vele meer. Kom kyk na al Rovic Leers se kommoditeite op Nampo 2022.
PTOs, pompe, skottels en vele meer. Kom kyk na al Rovic Leers se kommoditeite op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3wIv2lc #RovicLeers #NAMPO2022 #FarmSpace
20 May 2022
VideoGrondbewerkingstoerusting by Nampo 2022. Weet jy hoe elke tand werk?
Grondbewerkingstoerusting. Weet jy hoe elke tand werk? Mike van Rovic Leers leer my 'n bietjie meer by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3syRH2g #RovicLeers #NAMPO2022 #FarmSpace
19 May 2022
VideoOns kyk 'n bietjie na Rovic Leers se Syncroplant generasie 3 planter hier by Nampo 2022.
Ons kyk 'n bietjie na Rovic Leers se Syncroplant generasie 3 planter hier by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3syRH2g #RovicLeers #NAMPO2022 #FarmSpace
18 May 2022
VideoDie Krone Gen 5 Big Pack is op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022.
Die Krone Gen 5 Big Pack is op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3syRH2g #Krone #RovicLeers #NAMPO2022 #FarmSpace
17 May 2022
VideoOns kyk wat Rovic Leers vir jou by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022 het.
Ons kyk wat Rovic Leers vir jou by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022 het. https://bit.ly/3syRH2g #RovicLeers #NAMPO2022 #FarmSpace
16 May 2022
VideoWhat can you expect when you visit Rovic Leers at Nampo Harvest Day 2022.
What can you expect when you visit Rovic Leers at Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. Albert gives me a quick overview. #RovicLeers #NAMPO2022 #FarmSpace
15 May 2022
VideoDie nuwe Gen 5 Krone 1290 HDP is hierdie jaar op Nampo 2022
Kyk hierdie Baler se Party Trick. Kom kyk hom op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022 by Rovic Leers se stalletjie. https://bit.ly/3wn1aMF #Krone #FarmSpace #RovicLeers
14 May 2022
VideoWat het Rovic Leers vir jou op Nampo Oesdag 2022?
Willie Human van Rovic Leers verduidelik waarna jy alles hierdie jaar op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022 kan uitsien. #RovicLeers #Nampo2022 #FarmSpace
09 May 2022
VideoKrone Comprima V180 deur Rovic Leers by King Price PayAsYouFarm Hay Day and Baler Challenge 2022.
Krone Comprima V180 deur Rovic Leers by die King Price PayAsYouFarm Hay Day and Baler Challenge 2022. www.balerchallenge.co.za #KingPricePayAsYouFarm #RovicLeers #Krone #FarmSpace
11 Feb 2022
VideoRovic Leers by die King Price PayAsYouFarm Hay Day and Baler Challenge 2022.
Rovic Leers by die King Price PayAsYouFarm Hay Day and Baler Challenge 2022. www.balerchallenge.co.za #KingPricePayAsYouFarm #RovicLeers #FarmSpace
11 Feb 2022
VideoKing Price, Pay As You Farm Hay Day And Baler Challenge - 9 February 2022
Balers from CLAAS, Jupidex, Massey Ferguson, New Holland, Orbach Agri, Rovic Leers, Northmec and Valtrac compete against each other, on the 9th of February, to determine who is the baler of the year; they need to be fast but still deliver quality bales. With live entertainment, exhibits, food stalls, a cash bar and the Husqvarna tiller competition this will be an event to remember. - R50 Entry, ticket available at balerchallenge.co.za #CLAAS #Jupidex # MasseyFerguson #NewHolland #OrbachAgri #RovicLeers #NorthmecImplements #Valtrac #KingPrice #Obaro #PayAsYouFarm #HayDayAndBalerChallenge2022 #FarmSpace
03 Feb 2022
VideoRovic Leers - Kuhn Merge Maxx
Dink anders oor Lusern werk. Pieter vertel on wat is die verskil wat die Kuhn Merge Maxx wat deur Rovic Leers ingebring word op sy plaas maak. #Kuhn #RovicLeers #FarmSpace
28 Dec 2021
VideoOns gesels met Philip oor die nuwe Kuhn sleepspuit reeks
Die nuutste KUHN sleepspuit reeks het baie om te offer. Philip Oosthuizen van Rovic Leers vertel ons meer. #RovicLeers #Kuhn #Sleepspuit #FarmSpace
10 Nov 2021
VideoRovic Leers - Hunters Besproeiing
Virtueel : https://bit.ly/3ykjfbO. Wat bied Rovic Leers en Hunters Besproeiing jou? Frank vertel meer. #RovicLeers #HuntersIrrigation
31 Aug 2021
VideoRovic Leers - Hein oor Comet pompe
Dis amper weer tyd om te spuit! Maak seker jou spuit pomp is reg. Hein vertel meer oor Comet Pompe vir jou boord- of balkspuit. https://bit.ly/3yDVJYm. #RovicLeers #CometPumps #FarmSpace
11 Aug 2021
