3 items
VideoOsprey by Weiveld Gholfdag
Osprey het 'n paar nuwe dinge aan die gang. Ons gesels met Johan en Danika oor alles wat hulle bied, so luister lekker saam. #WeiveldGholfdag #Osprey #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Mar 2023
VideoLimousin weegkompetisie by Nampo Alfa 2022.
Kom neem deel en wen! Raai wat die gewigte van die Limousin Cattle Breeders Southern Africa se beeste hier by NAMPO ALFA 2022 is. Die weegkompetisie word saam met Osprey en LMI aangebied. https://www.limousinsa.co.za/ https://nampoalfa.co.za/ #LimousinSA #Osprey #LMI #NampoAlfa2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Sept 2022
VideoVAL Boeredag 2022 - Het jy al Osprey se vee hanteringstoerusting gesien?
Jaco Burger van Osprey vertel ons meer oor wat hulle doen, die vee hanteringstoerusting wat hulle het en ons kyk veral na hulle 'hokkies stelsel' (krale). Kontak Jaco Burger by 063 006 1000 vir meer inligting. #Osprey #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace
08 Jul 2022
