4 items
VideoSuid-Afrika se 1ste "live" mielie-proewe wat gestroop is... Kyk hoe beskerm AgraForum jou insette!
Suid-Afrika se 1ste "live" mielie stroop proewe... Kyk hoe beskerm AgraForum jou insette! Riaan Buitendag vertel ons meer oor wat uitgestaan het en wys die landbou-oes resultate. www.agraforum-sa.com #AgraForum #Optify #Proewe #MieliesStroop #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jun 2026
VideoHoe loop die Kuhn Optimer XL9000 dis in VAL Boeredag 2024 se grond?
Hoe loop die Kuhn Optimer XL9000 dis in VAL Boeredag 2024 se grond? Mike van Rovic Leers vertel ons meer oor die nuwe produk van Kuhn wat hulle bekendstel. www.rovicleers.co.za #VALBoeredag2024 #RovicLeers #Kuhn #OptimerXL9000 #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Jul 2024
VideoTotal Agri Baler Challenge 2020 - Alles staan reg
Alles is reg vir TOTAL AGRI Baler Challenge 2020 - Swartland. Sien julle more 10 Desember by Meerhof Wines. Hekke open 9uur! #TotalAgriBalerChallenge2020 #FarmSpace #OptimalAgri #Kuhn #Krone #Claas #MasseyFerguson
09 Dec 2020
VideoSakata 2018 Field Day - Cabbage Part 2 - Summer and small-round varieties
We have a look at the summer cabbage varieties at Sakata's field day. Why do you need to select the right variety in summer? #Optima
03 May 2018
