9 items
Video‘n Onvergeetlike dag by die Elite SA Nasionale Ile de France Veiling in die Afridome, Parys.
n Onvergeetlike dag by die Elite SA Nasionale Ile de France Veiling in die Afridome, Parys. Dankie aan al die Ile de France telers, kopers en borge wat die ras geondersteun het en dit ‘n spesiale veiling gemaak het! www.iledefrance.co.za #IledeFrance #EliteSA #NasionaleVeiling2025 #Afridome #Parys #TopGenetika #BKB #Molatek #SwitfVee #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Sept 2025
VideoHoekom moet jy by die laaste Ile de France veiling van die jaar wees?
Hoekom moet jy by die laaste Ile de France veiling van die jaar wees? Stefan Conradie vertel ons meer oor wat om alles te verwag by die Elite SA Ile de France se Nasionale Veiling wat Saterdag, 13 September by die Afridome in Parys, plaasvind! Maak seker jy mis ook nie die keurdersimposium en inligtingsdag op Vrydag 12 September nie, waar jy meer kan leer oor hoekom die Ile de France so ’n besonderse ras is om mee te boer! www.iledefrance.co.za #IledeFrance #EliteSANasionaleVeiling2025 #Afridome #Parys #BKB #Molatek #SwiftVee #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Aug 2025
VideoOns praat met Gerhard van As, streeksbestuur van Molatek in die Kaap, by Bloem Show 2024.
Ons praat met Gerhard van As, streeksbestuur van Molatek in die Kaap, by Bloem Show 2024 oor sy indrukke van vanjaar se skou en die betrokkenheid van Molatek by die Angus South Africa genootskap. #BloemShow2024 #Molatek #AngusSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 May 2024
VideoAngus South Africa - Black Angus Junior Female Championship live from Bloem Show 2024.
Angus South Africa - Black Angus Junior Female Championship live from Bloem Show 2024 with Tinus Havinga, Carl Miles and PJ Butler. #BloemShow2024 #AngusCattle #blackangus #Molatek #FarmSpace #WeSpeakFarmer
02 May 2024
VideoSimbra Saterdae - Deel 5 - Stoetbul Bestuur
Simbra Saterdae - Deel 5 - Stoetbul Bestuur Ons praat met Johan Mouton van Molatek oor hoe jy jou stoetbul vir 'n veilling voorberei. #SimbraSaterdae #Molatek #FarmSpace
16 Jul 2022
VideoSimbra Saterdae - Deel 4 - Die Uitgroei van Bulle
Simbra Saterdae - Deel 4 - Die Uitgroei van Bulle Ons praat met Johan Mouton van Molatek oor hoe iemand sy bul kan uitgroei en hoekom dit so belangrik is. #SimbraSaterdae #Molatek #FarmSpace
09 Jul 2022
VideoSimbra Saterdae - Deel 3 - Produksielek in Praktyk
Simbra Saterdae - Deel 3 - Produksielek in Praktyk Ons praat met Johan Mouton van Molatek oor hoe belangrik hoe belangrik is Produksielek en hoe dit jou beeste kan bevoordeel. #SimbraSaterdae #Molatek #FarmSpace
02 Jul 2022
VideoSimbra Saterdae - Deel 2 - Die Rol Van Vers Grootte
Simbra Saterdae - Deel 2 - Die Rol Van Vers Grootte Ons praat met Johan Mouton van Molatek oor hoe belangrik grootte is en hoe 'n mens 'n swaarder massa bereik. #SimbraSaterdae #Molatek #FarmSpace
25 Jun 2022
VideoSimbra Saterdae - Deel 1 - Die Uitgroei van Verse
Simbra Saterdae - Deel 1 Die Uitgroei van Verse Ons praat met Johan Mouton van Molatek oor waar om te begin om jou verse reg groter te maak. #SimbraSaterdae #Molatek #FarmSpace
19 Jun 2022
