3 items
VideoMaxiflex Dams - Kyk gerus hoe hulle skoon water vir jou plaas verseker!
Ons gesels met Ben Gersbach van Benlin Poultry oor hoekom hy Maxiflex Dams gekies om skoon drinkwater vir sy hoenders to verseker het. Kyk hier hoe hulle jou waterprobleme kan uitsorteer: https://maxiflexdams.co.za/ #MaxiflexDams #BenlinPoultry #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Aug 2022
VideoHoe kan jy jou water beter bêre? Kom vind meer uit by Maxiflex Dams CC op Nampo 2022.
Hoe kan jy jou water beter bêre? Kom vind meer uit by Maxiflex Dams CC op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/38xPzAX #MaxiflexDams #NAMPO2022 #FarmSpace
18 May 2022
VideoRiaan van Maxiflex Dams gesels oor sy "supplement dispenser" by Nampo 2022.
Ons gesels met Riaan van Maxiflex Dams CC om als uit te vind oor hulle "supplement dispenser" (bees en skaap damme) by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/38xPzAX #MaxiflexDams #NAMPO2022 #FarmSpace
18 May 2022
