217 items
VideoWaarom Massey Ferguson - FarmTrac Vryheid
Dieter Tschirpig - waarom Massey Ferguson en sy antwoord. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.vryheidfarmtrac.co.za of skakel 082 497 1062. #AGCO #MasseyFerguson #FarmtracVryheid #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Aug 2024
VideoMassey Ferguson - OVK Bethlehem
Ons maak 'n draai by OVK in Bethlehem, Wimpie Nel neem ons deur die tak. OVK staan bankvas agter Massey Ferguson, hulle gesels so bietjie oor hoe die area al versterk het met die MF aankope en hoe hulle die boer ondersteun. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.bethlehem-ovk.co.za of skakel 079 497 6015. #AGCO #MasseyFerguson #OVKBethlehem #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Aug 2024
VideoMassey Ferguson Vryheid - Dieter Tschirpig
Tjoopie besoek die Massey Ferguson-tak in Vryheid om 'n bietjie uit te vind oor die boere in die area en wat die verhouding is met die Massey Ferguson-handelsmerk. Dieter Tschirpig loop saam om jou deur die handelaarskap te neem. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.vryheidfarmtrac.co.za of skakel 082 497 1062. #AGCO #MasseyFerguson #FarmtracVryheid #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2024
VideoMassey Ferguson - JWL het baie om te bied
Wat is die belangrikste dinge wat die Massey Ferguson-handelsmerk aan jou kan bied? Vir meer inligting, klik om hul webwerf te besoek: www.jwlermelo.co.za of skakel Werner by 079 506 7495. #AGCO #MasseyFerguson #JWLErmelo #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Aug 2024
VideoMassey Ferguson - Altyd 'n maat
Vind uit wat die een groot probleem met Massey Ferguson wat Werner noem in hierdie video. Vir meer inligting, klik om hul webwerf te besoek: www.jwlermelo.co.za of skakel Werner by 079 506 7495. #AGCO #MasseyFerguson #JWLErmelo #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jul 2024
VideoArlington Boeredag 2024 was 'n aktiewe dag gevul met demonstrasies, musiek en lekker kos!
Arlington Boeredag 2024 was 'n aksie gevulde dag met demonstrasies, musiek en lekker kos. Hier is 'n terugflits van die hoofgebeure. www.arlingtonboeredag.co.za #ArlingtonBoeredag2024 #MetalEvents #Agripieces #MasseyFerguson #Fendt #OVK #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Jul 2024
VideoMassey Ferguson Ermelo - JWL
Ontmoet Werner Nel van Massey Ferguson in Ermelo - laat ons uit vind wie hulle is in die area en hoe hulle jou kan help in Ermelo wanneer dit kom by gehalte landbou-toerusting, parte en veral naverkope-dienste. Besoek hulle webwerf: www.jwlermelo.co.za of bel Werner by 079 506 7495. #AGCO #MasseyFerguson #JWLErmelo #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jul 2024
VideoHoekom Massey Ferguson?
Hoekom Massey Ferguson? Hendri gee jou 'n paar redes waarom. www.filterdienstebethal.co.za #AGCO #MasseyFerguson #FilterDienste #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Jul 2024
VideoMassey Ferguson 200 Reeks: 'n Trekker vir Elke Boer!
Ontmoet die Massey Ferguson 200 Reeks: 'n Trekker vir Elke Boer! 🌾 Met ongeëwenaarde veelsydigheid, krag, doeltreffendheid en maklik om te onderhou, is die Massey Ferguson 200 Xtra reeks die betroubare vennoot wat elke boer nodig het. Ontdek hoe hierdie trekkers jou boerdery-take makliker en meer produktief kan maak. Volledige storie 👉 https://bit.ly/3zCbWTj Vir 'n kwotaise 👉 https://bit.ly/3fb6Dfo #masseyferguson #masseyfergusontractors #MasseyFergusonSouthAfrica #FarmLife #Agriculture #FarmMachinery #Tractor #farm #tractors #SouthAfricanFarms #farming #Massey #AGCO #OnsPraatBoer #agri #ntrekkervirelkeboer #mf200series
12 Jul 2024
VideoMassey Ferguson die toekoms van gemeganiseerde landbou.
Vandag is Tjoopie in Bethal en gesels met Hendri van Vreden - hoekom is hy so oortuig dat Massey Ferguson die toekoms van gemeganiseerde landbou is. Kyk na die webwerf: www.filterdienstebethal.co.za of skakel hom by 082 785 6711. #AGCO #MasseyFerguson #FilterDienste #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Jul 2024
VideoAgri Arlington Boeredag 17 Julie 2024 - maak seker jy kom daar uit!
Arlington Boeredag, 17 Julie 2024, bied demos, etes en vermaak aan. Kom toetsbestuur waarvoor jy lus is. Moontlik gemaak deur Agripieces, OVK, Massey Ferguson en Fendt. Maak seker jy kom daar uit! www.arlingtonboeredag.co.za #AgriArlingtonBoeredag2024 #Agripieces #OVK #MasseyFerguson #Fendt #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Jul 2024
VideoMassey Ferguson Bethal - Filter Dienste
Ons gaan draai by Hendri van Vreden, eienaar van die Massey Ferguson-tak in Bethal, laat ons deurloop en sien hoe hulle jou kan help! Kyk na die webwerf: www.filterdienstebethal.co.za of skakel hom by 082 785 6711. #AGCO #MasseyFerguson #FilterDienste #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Jul 2024
VideoMassey Ferguson DIE handelsmerk
Ontmoet De Wet Dannhauser - Hy gaan jou vertel waarom die Massey Ferguson-handelsmerk DIE handelsmerk is om by te bly! Veral in moeilike tye - wanneer kwaliteit saak maak, wanneer jy krag in die grond nodig het en wanneer brandstof doeltreffend gebruik moet word. Besoek hul webwerf op www.almsasolburg.co.za of skakel hom by 083 462 2133. #AGCO #MasseyFerguson #ALMSasolburg #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jun 2024
VideoMassey Ferguson - waarde toevoeg tot jou boerderybesigheid
Vandag is Tjoopie in Sasolburg en gesels met De Wet Dannhauser oor hoe Massey Ferguson waarde kan toevoeg tot jou boerderybesigheid - kyk en vind uit hoe hulle jou kan help. Besoek hul webwerf op www.almsasolburg.co.za of skakel hom by 083 462 2133. #AGCO #MasseyFerguson #ALMSasolburg #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Jun 2024
VideoJou volgende aankoop - Massey Ferguson
Waarom 'n Massey Ferguson-trekker op die plaas? Klik op die skakel vir meer inligting of vir 'n kwotasie: www.jwlstanderton.co.za. Jy kan ook Hennie skakel by 072 110 8225. #AGCO #MasseyFerguson #JWLStanderton #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jun 2024
VideoHennie van der Walt eienaar van die Massey Ferguson tak in Standerton.
Hennie van der Walt - eienaar van die Massey Ferguson-tak in Standerton, gesels oor die MF8737. Dit is 'n kragtige trekker gepaar met tegnologie en veral goeie brandstofverbruik. Klik op die skakel vir meer inligting of vir 'n kwotasie: https://jwlstanderton.co.za/massey_ferguson.php?id=56&model_series=MF%208700%20S%20Series. Jy kan ook Hennie skakel by 072 110 8225. #AGCO #MasseyFerguson #JWLStanderton #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jun 2024
VideoMassey Ferguson 9895 in klas 8 van Stroper Resies 2024.
Massey Ferguson 9895 in klas 8 van Stroper Resies 2024. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.masseyferguson.com/en_za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #MasseyFerguson AGCO #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jun 2024
VideoMassey Ferugson top diens in Standerton.
Ontmoet Hennie van der Walt - eienaar van die Massey Ferguson-tak in Standerton. Kom vir 'n toer deur die Massey Ferguson-tak in Standerton en sien hoe diens 'n prioriteit is. Klik op die skakel vir meer inligting of vir 'n kwotasie: www.jwlstanderton.co.za. Jy kan ook Hennie skakel by 072 110 8225 vir meer inligting. #AGCO #MasseyFerguson #JWLStanderton #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jun 2024
VideoMassey Ferguson se hoë perdekrag trekkers hier op NAMPO 2024.
Massey Ferguson se hoë perdekrag trekkers hier op NAMPO 2024. https://www.masseyferguson.com/en_za.html #Nampo2024 #MasseyFerguson #FarmSpace #OnsPraatBoer AGCO
17 May 2024
Video0% Rente op 'n Massey Ferguson Global nou en na NAMPO 2024
0% Rente op 'n Massey Ferguson Global reeks trekker nou en na NAMPO 2024. Die reeks is baie meer meganies opgestel. Kom kyk gerus. www.masseyferguson.com #NAMPO2024 #masseyferguson #MasseyGlobalreeks #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2024
