217 items
VideoMassey Ferguson roadtrip - Wat het OVK Hopetown alles vir jou?
Massey Ferguson roadtrip - Wat het OVK Hopetown alles vir jou? Kyk 'n bietjie hier! www.masseyferguson.com/en_za.html | www.ovk.co.za AGCO #MasseyFerguson #OVKHopetown #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Feb 2025
ReelWat gaan Massey Ferguson vir julle wys by die FarmSpace Pro Tour in Bethal?
Wat gaan Massey Ferguson vir julle wys by die FarmSpace Pro Tour in Bethal? Kom kyk!! Bespreek jou kaartjies vroegtydig. Jy wil hierdie demodag nie mis nie. www.http://farmspace-ticket.co.za/ | www.fsprotour.co.za #fsprotour #MasseyFerguson #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jan 2025
VideoJWL Landbou Voorsieners by Balfour Hooidag.
Massey Ferguson by Balfour Hooidag. Wat kan JWL Landbou Voorsieners vir jou doen? Hennie vertel ons meer oor wat hulle alles vir jou kan bied in die Massey Ferguson hooitoerusting pakkie. www.jwlstanderton.co.za #BalfourHooidag #JWLLandbouVoorsieners #MasseyFerguson #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Jan 2025
VideoAGCO en Massey Ferguson by Balfour Hooidag.
AGCO en Massey Ferguson by Balfour Hooidag. Hoekom moet jy mooi daaraan dink om in AGCO te belê? Robby-Leigh en Timo vertel ons meer wat die toekoms is en wat hulle vir jou as boer kan bied. https://www.masseyferguson.com/en_za.html #BalfourHooidag #AGCO #MasseyFerguson #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2025
ReelFarmSpace Pro Tour Massey Ferguson
FarmSpace Pro Tour Massey Ferguson www.fsprotour.co.za #FSProTour2025 #MasseyFerguson #AGCO #FarmSpace #OnsPraatboer
23 Jan 2025
VideoHoe lyk 7 balers teen 25 km/h? Kyk hier op die Cordex Big Pack Demodag 2024.
Hoe lyk 7 balers teen 25 km/h? 17 Ha, 7 balers, 7 min. Dit is hoe dit gedoen is op die Cordex Big Pack Demodag 2024. #CordexAgri #BigPackDemodag2024 #NewHolland #Krone #CaseIH #MasseyFerguson #Kuhn
22 Dec 2024
VideoDie baal-enigiets-big-pack van Massey Ferguson!
Die baal-enigiets-big-pack van Massey Ferguson! Maak seker jy kan alles op jou plaas baal met een baler! Andrei van Heerden wys ons die "ins and outs" van hierdie baler. www.masseyferguson.com/en_za/ #CordexBigPackDemodag2024 #AGCO #MasseyFerguson #Baler #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Dec 2024
ReelDie Massey Ferguson roadtrip vir 2024 "continue" en ons stop by die OVK-tak op Clocolan.
Die Massey Ferguson roadtrip vir 2024 "continue" en ons stop by OVK Massey Ferguson op Clocolan om vir jou te wys hoekom jy by hulle moet draai. AGCO #MasseyFerguson #Roadtrip2024 #OVKClocolan #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Dec 2024
VideoOur last stop on the Massey Ferguson roadtrip 2024 is at Sugar Coast Motors in KZN.
Our last stop on the Massey Ferguson roadtrip 2024 is at Sugar Coast Motors in KZN. Let me show you how clean neat and tidy this dealership is and how they can assist you. https://sugarcoastmotors.co.za/#masseyferguson #AGCO #MasseyFerguson #SugarCoastMotors #FarmSpace #WeSpeakFarmer
06 Dec 2024
VideoOns 2de laaste stop op die Massey Ferguson Roadtrip vir 2024 is by Maubra Utility Products in Brits.
Ons 2de laaste stop op die Massey Ferguson Roadtrip vir 2024 is by Maubra Utility Products. Kyk wat het hulle alles en hoe hulle jou kan help in jou boerdery. https://maubra-agri.co.za/#masseyferguson #AGCO #MasseyFerguson #MaubraUtilityProducts #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Dec 2024
VideoWat het Charles van die Massey Ferguson 8737 S te sê?
"Die brandstofverbruik is uitstekend! En die tweede beste ding is die ""suspension”. Dit is wat Charles Griffiths oor die Massey Ferguson 8737 S te sê het. Rand vir perdekrag - hierdie trekker is 'n 272 kW monster en sal jou lewe verander! Klik op die skakel hieronder om meer uit te vind en 'n kwotasie te kry of bel vir Werner van JWL by 079 506 7495. https://jwlermelo.co.za/massey_ferguson.php?id=55&model_series=MF%208700%20S%20Series #WonderfonteinDemodag2024 #AGCO #MasseyFerguson #JWLLandbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Nov 2024
VideoSoek jy 'n groot, vierkantige baler wat alles kan baal? Ons kyk hoe doen die Massey Ferguson.
Soek jy 'n groot, vierkantige baler wat alles kan baal? Ons kyk hoe doen die Massey Ferguson op die lusern en Andrei van Heerden gee vir ons 'n vinnige oorsig by die Cordex Big Pack Demodag 2024. www.masseyferguson.com/en_za/ Find out more: https://farmspace.co.za/articles/massey-ferguson-lb-2234-xd/ #CordexBigPackDemodag2024 #AGCO #MasseyFerguson #Baler #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Nov 2024
VideoHoekom moet jy 'n draai maak by die OVK Massey Ferguson-tak in Cradock?
Hoekom moet jy 'n draai maak by die OVK Massey Ferguson-tak in Cradock? Ons loer 'n bietjie hoe hierdie agentskap lyk. www.masseyferguson.com/en_za.html #AGCO #MasseyFerguson #OVKCradock #Agentskap #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Nov 2024
VideoMassey Ferguson - Hoopstad
Massey Ferguson toer draai vandag by BHBW in Hoopstad. Jaco vertel wat jy alles kan verwag wanneer jy 'n Massey Ferguson aanskaf. www.bhbwhoopstad.co.za #AGCO #MasseyFerguson #BHBWHoopstad #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Oct 2024
VideoCORDEX Big Pack Demodag 2024, ons is gereed!
CORDEX Big Pack Demodag 2024, ons is gereed! www.bigpackdemodag.co.za | Carissa - 0747010366 #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson #AGCO #ValtracSouthAfrica #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Oct 2024
VideoDie Cordex Agri Big Pack Demodag begin Maandag, die 28ste Oktober 2024, om 09:00!
Die Cordex Agri Big Pack Demodag begin Maandag, die 28ste Oktober 2024, om 09:00! www.bigpackdemodag.co.za | Carissa: 074 701 0366 #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson AGCO #ValtracSA #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Oct 2024
VideoAJ Liebenberg reken hy gaan 30 000 ure uit hierdie Massey Ferguson Global uithaal.
AJ Liebenberg reken hy gaan 30 000 ure uit hierdie Massey Ferguson Global uithaal. Hy is amper halfpad daar, wat is sy ervaring tot dusver? www.mf-pmb.co.za #AGCO #MasseyFerguson #FMS #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Oct 2024
ReelDie Cordex Big Pack Demodag 2024 gebeur 28/29 Oktober 2024 op Vaalharts!
Die Cordex Big Pack Demodag 2024 gebeur 28/29 Oktober 2024 op Vaalharts! www.bigpackdemodag.co.za #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson AGCO #ValtracSA #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Oct 2024
VideoMassey Ferguson - Hoopstad wat om te verwag
Massey Ferguson toer maak 'n draai vandag by BHBW in Hoopstad. Jaco vertel hoe gewild die handelsmerk in die area word, asook wat jy kan verwag in terme van brandstof, dienste en tegnologie. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.bhbwhoopstad.co.za of skakel (053) 444 1900. #AGCO #MasseyFerguson #BHBWHoopstad #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Oct 2024
VideoKan 'n glas water staande bly op die Case IH Patriot spuit se boom terwyl die spuit werk?
Kan 'n glas water staande bly op die Case IH Patriot spuit se boom terwyl die spuit werk? Baie mense dink dis 'n bog storie, maar kom ons toets die teorie op die hindernisbaan hier by Nampo Alfa 2024. Die Spuit Demodag is moontlik gemaak deur Syngenta. Kontak Zantia: 0605274113 vir meer inligting. #SpuitDemoDag #NampoAlfa2024 #CaseIH #Stara #Horsch #TerraTillImplements #MasseyFerguson #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Oct 2024
