9 items
VideoMascar maak die swaarste bale en hulle het die trofee om dit te bewys. - Nampo 2026
Mascar maak die swaarste bale en hulle het die trofee om dit te bewys. - Nampo 2026 Wimpie van Agripieces gee ons 'n oorsig van die baler en vertel hoekom die baler so anders is as die ander. www.agripieces.co.za #AgripiecesSA #Mascar #Baler #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2026
ProductMASCAR DIAVEL 630 CUT
The Diavel 630 Multiwrap was born combining the Mascar experience in the round balers and in the wrappers fields and it is the ideal machine for harvesting green products.
28 Apr 2026
VideoHoekom gaan hierdie Mascar baler van Italië af hardloop? Wimpie vertel by Baler Challenge 2026.
Die Mascar baler is van Italië af... Hoekom gaan hierdié perde een hardloop? Wimpie du Preez van Agripieces vertel ons meer oor die Diavel 830 CUT "fixed chamber" by die FarmSpace Baler Challenge 2026. www.agripieces.co.za #FSBalerChallenge2026 #Agripieces #Mascar #Diavel830CUT #FixedChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jan 2026
VideoWat bring Agripieces na die 2026 Baler Challenge toe? Die Mascar Diavel 830 CUT baler.
Wat bring Agripieces na die 2026 Baler Challenge toe? Kom kyk die Mascar Diavel 830 CUT baler in aksie 28 Januarie 2026! Hierdie baler fokus op hoë werkverrigting, digtheid, kwaliteit snywerk en is betroubaar. www.balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #Agripieces #Mascar #Diavel830CUT #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Jan 2026
VideoIs die Mascar baler iets waarna jy kan kyk? Marco vertel meer.
Is die Mascar baler iets waarna jy kan kyk? Marco Calandra vertel ons meer oor hulle baler "wrapper" kombinasie en vat ons deur die nuwe goed wat hul hier by Agritechnica 2025 het. Maak seker jy kry joune by Agripieces! www.agripieces.co.za #AgripiecesSA #Mascar #Baler #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Nov 2025
VideoIs jy 'n kontrakteur en soek 'n baler? Jaco van Agripieces vertel meer.
Is jy 'n kontrakteur en soek 'n baler? Jaco Strydom van Agripieces vertel ons meer van die Mascar Diavel 630 CUT baler wat by Ermelo Hooidag was en hoekom dit dié een is vir jou. www.agripieces.co.za #Agripieces #Mascar #Baler #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Feb 2025
VideoAgripieces Mascar by Balfour Hooidag 2024.
Mascar by Balfour Hooidag 2024. Hoekom 'n Mascar? Marco vertel ons meer oor die nuwe baler wat hulle hier het en hoekom jy hulle nie moet onderskat nie. Agripieces is die totse verskaffer. www.agripieces.co.za #BalfourHooidag2024 #Agripieces #Mascar #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jan 2024
VideoMascar at AGRITECHNICA 2023. What can these balers do for you? Marco tells us more.
Mascar at AGRITECHNICA 2023. What can these balers do for you? Marco tells us more about who they are, what the company is all about and what they do exactly. They are also celebrating 25 years. www.agripieces.co.za #AgriTechnica2023 #Agripieces #Mascar #FarmSpace #WeSpeakFarmer
13 Nov 2023
VideoMascar by Val Boeredag 2023.
Mascar rondebaler by Val Boeredag 2023. Wie is hulle en waar kom die perdjie baler vandaan? Jaco van Agripieces vertel meer. www.agripieces.co.za #Agripieces #Mascar #baler #ValBoeredag2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2023