42 items
VideoHoekom moet jy olie ontledings doen? Shaldon van Liqui Moly vertel meer.
Ons trek bloed by 'n trekker vandag! Hoekom moet jy olie ontledings doen en hoe moeilik of maklik is dit? Shaldon Botes van Liqui Moly vertel ons meer. Spaar geld en belê in hulle academy kit. www.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #AcademyKit #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Feb 2026
VideoKyk hoe werk Liqui Moly om die slytasie in jou enjin minder te maak. Ons meet sodat ons kan weet!
Kyk hoe werk Liqui Moly om die slytasie in jou enjin minder te maak. Ons meet sodat ons kan weet! www.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #OilTest #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Feb 2026
VideoPlanttyd beteken stoftyd. Hoe kan jy verseker dat jou trekkerkajuit goed skoon is? Met Liqui Moly!
Planttyd beteken stoftyd. Hoe kan jy verseker dat jou trekker se kajuit goed skoon is? Shaldon Botes van Liqui Moly demonstreer hul Tornado Gun binne Japie Breedt se trekker. Dié moet jy sien! https://shop.liqui-moly.co.za/product/hamper-2/ #LiquiMolySA #TornadoGun #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Feb 2026
VideoOns gaan vir rondte 2 met Liqui Moly se Tornado Gun en Japie Breedt doen dit sommer self!
Ons gaan vir rondte 2 met Liqui Moly se Tornado Gun en Japie Breedt doen dit sommer self! Moet nie uitmis op 10% afslag nie, gebruik die FARMSPACE10 koepon kode: https://shop.liqui-moly.co.za/product/hamper-2/ Bepalings en voorwaardes geld - terwyl voorraad hou #LiquiMolySA #TornadoGun #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Nov 2025
VideoHoe kan jy jou trekker se kajuit skoon kry van al die stof en grond? Liqui Moly het die oplossing.
Dit is planttyd en jy kry nie al die grond/stof uit jou trekker se kajuit nie... Hoe maak jy nou? Shaldon Botes van Liqui Moly wys vir Japie Breedt en ons hoe hulle Tornado Gun werk. Kry nou vir jou een teen 10% afslag wanneer jy die FARMSPACE10 koepon kode gebruik: https://shop.liqui-moly.co.za/product/hamper-2/ Bepalings en voorwaardes geld - terwyl voorraad hou #LiquiMolySA #TornadoGun #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Nov 2025
VideoKlink jou bakkie soos ’n trekker in die oggend? Liqui Moly het die produkte by Nampo Kaap 2025.
Klink jou bakkie soos 'n trekker as jy dit in die oggend start? Liqui Moly het nét die produkte vir jou op Nampo Kaap 2025. Met hulle groot verskeidenheid / reeks produkte gaan jou voertuig klink en ry soos 'n nuwe een. www.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #DieselAdditives #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
ReelKom kuier vir Liqui Moly op Nampo Kaap 2025.
Kom kuier vir Liqui Moly op Nampo Kaap 2025. Van plaas verbruiksgoedere, 'n bakkie reeks- en doen-dit jou self produkte, hier het hulle alles! www.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2025
VideoHet jy 'n bout se thread wat seer gekry het en jy kry dit nie los nie? Liqui Moly het die oplossing.
Het jy 'n bout se thread wat seer gekry het en jy kry dit nie los nie? Shaldon Botes van Liqui Moly wys ons meer hoe jy kan maak met hul Pro-Line Ceramic Paste. www.liqui-moly.co.za | https://www.shop.liqui-moly.co.za/product/pro-line-high-temperature-ceramic-paste/ #LiquiMolyZA #ProLineCeramicPaste #KeramikSpray #Workshop #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Aug 2025
VideoBulk is beter! Liqui moly se hoë volume rapid cleaner is wat jou "workshop" nodig het.
Bulk is beter! Liqui moly se hoë volume Rapid Cleaner is wat jou "workshop" nodig het. Shaldon Botes wys ons. www.liqui-moly.co.za | https://www.shop.liqui-moly.co.za/product/brake-and-part-cleaner/ #LiquiMolyZA #Schnellreiniger #RapidCleaner #Workshop #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Aug 2025
VideoHoe raak jy van olie in jou werkswinkel ontslae? Kyk na Liqui Moly se oil binder.
Jy het klaar in jou werkswinkel gewerk en alles is nou vol olie, so hoe kan jy van die olie ontslae raak? Shaldon Botes van Liqui Moly vertel ons meer oor hulle Oil Binder wat verseker jou lewe makliker gaan maak. www.liqui-moly.co.za | https://www.shop.liqui-moly.co.za/product/oil-binder-oil-spill-absorber-25l/ #LiquiMolyZA #OilBinder #Workshop #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Jul 2025
VideoMoeg vir seëlmiddels wat nie hou nie? Probeer Liqui Moly se silicone gasket sealer.
Moeg vir seëlmiddels wat nie hou nie? Probeer Liqui Moly se Silicone Gasket Sealer – geen spuit nodig, net duursaamheid wat hou teen hitte, olie en chemikalieë! www.liqui-moly.co.za | https://www.shop.liqui-moly.co.za/product/silicon-sealant-compound/ #LiquiMolyZA #SiliconSealant #GasketSealer #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jun 2025
VideoHoe kan jy diesel bespaar en jou enjins 'n langer leeftyd gee? Liqui Moly het die antwoord.
Hoe kan jy diesel bespaar en jou enjins 'n langer leeftyd gee? Shaldon Botes vertel ons meer oor hulle diesel additive. www.liqui-moly.co.za | https://shop.liqui-moly.co.za/product/pro-line-super-diesel-additive-k/ #LiquiMolyZA #SuperDieselAdditive #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2025
VideoDie Guntec kit hier by Liqui Moly is perfek vir die jagseisoen op Nampo 2025.
Die Guntec kit hier by Liqui Moly is perfek vir die jagseisoen op Nampo 2025. Alles wat jy nodig het om jou jag 'speelgoed' in stand te hou is in hierdie pakkie. Dawie wys ons wat alles in die Guntec kit is. www.liqui-moly.co.za #LiquiMoly #Guntec #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2025
VideoRat-Ban van Liqui Moly hou die rotte weg van alles wat knaagbaar is - Nampo 2025
Rat-Ban van Liqui Moly hou die rotte weg van alles wat knaagbaar is - Nampo 2025. Hierdie is 'n hormoon gebaseerde produk en die rotte hou glad nie van hoe dit ruik nie. Amper soos peacefull sleep, maar net vir rotte. www.liqui-moly.co.za #LiquiMoly #RatBan #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2025
ReelIs jy gerat vir die jag seisoen hierdie jaar? Liqui Moly het net die kit vir jou op Nampo 2025
Is jy gerat vir die jag seisoen hierdie jaar? Liqui Moly verkoop ook produkte spesifiek vir Guntec hier op Nampo 2025. Kom kry jou kit met olies, skoonmaak-, instandhouding middels, ens. ingesluit. www.liqui-moly.co.za #LiquiMoly #Guntec #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2025
VideoWatter diesel oplossings het Liqui Moly vir jou? Shaldon Botes vertel meer.
Watter diesel oplossings het Liqui Moly vir jou? Shaldon Botes vertel ons meer van hulle Super Diesel Additive. www.liqui-moly.co.za | https://shop.liqui-moly.co.za/product/super-diesel-cetane-improver-and-cleaner/ #LiquiMolyZA #SuperDieselAdditive #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Apr 2025
VideoSukkel jy met 'n "sticky PTO shaft"? Liqui Moly se brake & parts cleaner sal jou uitsort.
Sukkel jy met 'n "sticky PTO shaft"? Shaldon Botes van Liqui Moly wys ons wat jy met hulle Brake & Parts Cleaner kan doen sodat dit nie vassteek nie. www.liqui-moly.co.za | https://www.shop.liqui-moly.co.za/product/brake-and-part-cleaner/ #LiquiMolyZA #BrakeCleaner #PartsCleaner #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Apr 2025
VideoHoe kan jy diesel bespaar en jou enjin se sooibrand wegvat? Liqui Moly het die antwoord.
Spaar minimum 3% op jou diesel met Liqui Moly se super diesel additive en vat ook jou enjin se sooibrand weg met Cera Tec. www.liqui-moly.co.za https://www.shop.liqui-moly.co.za/product/super-diesel-cetane-improver-and-cleaner/ #LiquiMolyZA #SuperDieselAdditive #CeraTec #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Mar 2025
VideoIs spookpis, spookpis? Shaldon van Liqui Moly vertel ons meer.
Is spookpis, spookpis? Shaldon Botes van Liqui Moly vertel ons meer van hulle LM40 en hoekom dit die beste is. www.liqui-moly.co.za https://www.shop.liqui-moly.co.za/product/lm-40-multi-purpose-spray/ #LiquiMolyZA #LM40 #Spookpis #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Mar 2025
ReelKom ontdek hoe Liqui Moly jou enjin laat loop soos nooit tevore nie by die FS Pro Tour in Bethal.
Kom ontdek hoe Liqui Moly jou enjin laat loop soos nooit tevore nie by die FS Pro Tour in Bethal: 11 Maart 2025. Hulle het 'n groot reeks produkte wat help met iets van alles. Bespreek jou kaartjies NOU! *Tickets at https://farmspace-ticket.co.za *angeliqa@farmspace.co.za | 078 381 5298 #FSProTour2025 #LiquiMoly #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Mar 2025
