20 items
VideoMet petrol- en dieselpryse wat aanhou styg, is dit tyd om slimmer te werk!
Met petrol- en dieselpryse wat aanhou styg, is dit tyd om slimmer te werk! Die Lekkewaan TailG 1.6 bied jou ’n bekostigbare, betroubare en omgewingsvriendelike alternatief vir daaglikse vervoer op die plaas. Riaan vertel ons meer oor die TailG 1.6 en hoekom dit presies is wat jy vandag nodig het. www.lekkewaan.co.za #Lekkewaan #TailG16 #ElektrieseVoertuig #Boerdery #Landbou #BrandstofBesparing #WerkSlimmer #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jun 2026
VideoWil jy geld spaar as dit kom by brandstof? Kry vir jou 'n Lekkewaan op Nampo 2026.
Wil jy geld spaar as dit kom by brandstof? Kry vir jou 'n Lekkewaan op Nampo 2026. Om elektries te gaan is die oplossing in vandag se tyd! https://lekkewaan.co.za/ #Lekkewaan #ElektrieseVoertuie #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 May 2026
ProductLekke ATV
Die Lekke ATV is ’n kragtige elektriese vierwielvoertuig wat ontwerp is vir veelsydige gebruik in landbou- en terrein-omgewings. Dit is ideaal vir take soos inspeksies, vervoer van ligte vragte en om maklik oor moeilike terrein te beweeg. Met sy sterk bou, stil werking en lae onderhoudskoste bied die Lekke ATV ’n betroubare en omgewingsvriendelike oplossing vir daaglikse werk op plase en in buitelug-omgewings.
28 Apr 2026
ProductLekke Beast
The Lekke Beast is a powerful electric utility vehicle built for heavy-duty work and tough terrain. It is designed to deliver maximum performance, strength, and reliability in agricultural, industrial, and outdoor environments. With its rugged construction, strong torque, and quiet electric drive, the Lekke Beast can handle heavy loads and move easily across challenging surfaces. It is the ideal solution for intensive daily operations where power and durability are essential.
28 Apr 2026
ProductLekke Mini
The Lekke Mini is a compact electric vehicle designed for practical, everyday use in agriculture (and golf course). It is ideal for short distances, light-duty tasks, and easy movement between work areas. With its quiet operation, low running costs, and environmentally friendly design, the Lekke Mini offers an efficient and affordable solution for modern farm transport.
28 Apr 2026
ProductLekke TailG1.6 EEC
The Lekke TailG 1.6 EEC is a robust, road-legal electric three-wheeler designed for practical, everyday use. Built to handle both urban and light agricultural environments, it offers a reliable and efficient transport solution for goods and general mobility. With its durable design, electric efficiency, and low running costs, the TailG 1.6 EEC is ideal for short-distance transport, deliveries, and farm operations. Its EEC compliance ensures it meets road regulations, making it a versatile option for both on-road and off-road use.
28 Apr 2026
ProductLekke ATV
Our Lekke ATV is a fully electric powered quad bike! The alternative farm transport for the farmer that want to cut cost but still need a quad bike.
28 Apr 2026
ProductLekke Beast
Our Lekke Beast is the best vehilce for your farm if you have a lot of loose sand. With it's large tyres, bigger build and is able to carry a load of max 350kg. The possiblities are endless.
28 Apr 2026
ProductLekke Mini
The Lekke Mini is our new powerful electric vehicle. It is modern, edgy and above all can work in all-weather condition. It can carry a load of up to 150kg, that makes it very versatile.
28 Apr 2026
VideoBly jy in die Kaapse Skiereiland en nodig 'n veelsydige, stil vervoer opsie wat nie petrol gebruik?
Is jy lui vir ry? Of bly jy in die Kaapse Skiereiland en nodig 'n veelsydige en stil vervoer opsie wat nie petrol gebruik nie? Louis van LG Auto Trans - 'n Lekkewaan handelaar - het die antwoord! Besoek www.lgautotrans.co.za vir meer inligting. #LGAutoTrans #Lekkewaan #VervoerOpsies #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Mar 2026
VideoLekkewaan het ’n splinternuwe produk by die FS Pro Tour bekend gestel — dis nou iets om te sien!
Lekkewaan het ’n splinternuwe produk by die FarmSpace Pro Tour bekend gestel — dis nou iets om te sien! Wat sê Pierneef oor hulle Lekke2Wiel, die feit dat hy padwaardig is, en hulle ander produkte? Kontak Pierneef vir meer inligting op 064 933 2628 of besoek www.lekkewaan.co.za. #Lekkewaan #NuweProduk #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Mar 2026
VideoWhat’s on the road for Lekkewaan at this year’s Pro Tour Paarl?
What’s on the road for Lekkewaan at this year’s Pro Tour Paarl? We’ve got a big surprise coming that we’ll be announcing soon… so make sure you don’t miss out on this one! Stay tuned — it’s going to be LEKKE 😉 https://lekkewaan.co.za/ #Lekkewaan #ProTourPaarl #BigAnnouncement #FarnSpace #OnsPraatBoer
12 Feb 2026
VideoWat gaan alles aan by Lekkewaan se fabriek? En hoe vinnig kan hulle jou help met parte?
Wat gaan alles aan by Lekkewaan se fabriek? En hoe vinnig kan hulle jou help met jou Lekkewaan se herstelwerk en parte? WhatsApp Pierneef op 064 933 2628 vir meer inligting. #Lekkewaan #DiensJouLekkewaan #LekkewaanParte #Herstelwerk #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Oct 2025
VideoHoekom het Lekkewaan hulle lekker karretjies Nampo Kaap 2025 toe gebring?
Hoekom het Lekkewaan hulle lekker karretjies Nampo Kaap 2025 toe gebring? Pierneef wys ons so vinnig hulle reeks wat hulle hier het. https://lekkewaan.co.za/ #Lekkewaan #ElektrieseKarratjies #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2025
VideoLekkewaan stel hulle 3 nuwe battery aangedrewe karretjies bekend by Pro Tour Wes-Kaap!
Lekkewaan stel hulle 3 nuwe battery aangedrewe karretjies bekend by Pro Tour Wes-Kaap! Kyk hier vir meer inligting! Kontak Pierneef by +27 64 933 2628 indien jy een van die eerstes wil wees om een van die karretjieste besit. #Lekkewaan #LekkeBeast #LekkeMini #LekkeATV #BatteryAangedreweKarretjies
30 Aug 2025
ReelHoe maak ons jou lewe 'n bietjie makliker op die plaas?
Hoe maak ons jou lewe 'n bietjie makliker op die plaas? Lekkewaan stel 3 nuwe elektriese karretjies bekend, Husqvarna bring hulle battery boordsny toerusting, Ikapa gaan hulle Vicar boordspuit demonstreer, Mielieboer gaan gesels oor die kommoditeitsmark asook vele meer. Koop jou kaartjies vandag nog op www.farmspace-ticket.co.za #ProTourWesKaap #HoërLandbouskoolBoland #Lekkewaan #Husqvarna #Ikapa #Mielieboer #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Aug 2025
VideoMoeg daarvoor om swaar goed vêr te dra? Lekkewaan het die ideale oplossing vir jou!
Moeg daarvoor om swaar goed vêr te dra? Lekkewaan het die ideale oplossing vir jou! Riaan Liebenberg van Lekkewaan vertel ons meer oor hul elektriese kruiwa. www.lekkewaan.co.za #Lekkewaan #ElektrieseKruiwa #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Aug 2025
VideoLekkewaan bied 6% afslag op al hulle karretjies vir Julie!
Lekkewaan bied 6% afslag op al hulle karretjies vir Julie! Hoeveel warehouses het hulle en het hulle genoeg parte in die land? www.lekkewaan.co.za of kontak Pierneef by 064 933 2628. #Lekkewaan #ElektrieseMotors #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jul 2025
VideoDis lekker hier by Lekkewaan op Nampo 2025
Dis lekker hier by Lekkewaan op Nampo 2025. Pierneef vertel ons hoekom jy moet kom stop by hulle stalletjie. Jy kan selfs een van hulle karretjies toetsbestuur. https://lekkewaan.co.za/ #Lekkewaan #ElektrieseVoertuig #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2025
VideoWie het gewen met die Lekkewaan TailG-driewiel kompetisie?
Wie het gewen met die Lekkewaan TailG-driewiel kompetisie? Lekkewaan wil almal bedank wat deelgeneem het aan die kompetisie wat die verkoop van 2700 karretjies gevier het. https://lekkewaan.co.za/ #Lekkewaan #driewielkompetisie #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Mar 2025