41 items
Video13 Balers - King Price Challenge 2023! Wie het gewen?
13 Balers! Die King Price Baler Challenge 2023! Wie het gewen? Die volledige challenge asook die finale resultate aan die einde. Baie dankie aan al ons deelnemers. www.balerchallenge.co.za #FarmSpace #OnsPraatBoer #KingPriceAgri #CaseIH #Kuhn #Valtrac #Vermeer #McHale #Jupidex #MasseyFerguson #Claas #Krone #RovicLeers #NewHolland
02 Feb 2023
VideoReën of nie, Baal gaan ons Baal. King Price Baler Challenge 1 Feb 2023
Reën of nie, Baal gaan ons Baal. King Price Baler Challenge 1 Feb 2023. www.balerchallenge.co.za #KingPriceAgri #FarmSpace #MasseyFerguson #Krone #Kuhn #McHale #Vermeer #CaseIH #NewHolland #Claas #OnsPraatBoer
29 Jan 2023
VideoWat het Rovic Leers alles op Balfour Hooidag 2023?
Wat het Rovic Leers alles op Balfour Hooidag 2023? Willie wys my al hulle hooitoerusting. As jy wil hooimaak, dan weet jy wie om te bel! www.rovicleers.co.za #farmspace RovicLeers #Kuhn #Krone #Samurai7 #Cicoria #Quicke #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Jan 2023
VideoKing Price Baler Challenge 1 Feb 2023 - Krone Comprima F125
King Price Baler Challenge 1 Feb 2023 - Krone Comprima F125. Mike vertel ons meer van hierdie baler en waar sy sterkpunte is. www.balerchallenge.co.za #FarmSpace #KingPriceAgri #FarmSpace #onspraatboer #Krone #rovicleers
21 Jan 2023
VideoWat dink een van die voorste baler kontrakteurs in Suid-Afrika van die Krone Gen 5 Big Pack?
Wat dink een van die voorste baler kontrakteurs in Suid-Afrika van die Krone Gen 5 Big Pack? Pieter Burger vertel wat sy ervaring tot dusver was. www.rovicleers.co.za #FarmSpace #Krone #Gen5 #OnsPraatBoer
10 Jan 2023
VideoKrone GEN 5 Big Pack. Hoe vergelyk hy met die GEN 4?
Krone GEN 5 Big Pack. Hoe vergelyk hy met die GEN 4? Waar kom die hoë kapasiteit vandaan? Carel verduidelik. www.rovicleers.co.za Lees meer hier oor die Baler: https://farmspace.co.za/articles/krone-big-pack-generation-5/ #Krone #RovicLeers #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Dec 2022
VideoOns baal met die Krone GEN 5 Big Pack!
Ons baal met die Krone GEN 5 Big Pack! Carel verduidelik van die tegnologie op die baler. Baie indrukwekkend! www.rovicleers.co.za #FarmSpace #Krone #RovicLeers #OnsPraatBoer #BigPack #KroneGEN5
14 Dec 2022
VideoDie Krone Gen 5 Big Pack is op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022.
Die Krone Gen 5 Big Pack is op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3syRH2g #Krone #RovicLeers #NAMPO2022 #FarmSpace
17 May 2022
VideoDie nuwe Gen 5 Krone 1290 HDP is hierdie jaar op Nampo 2022
Kyk hierdie Baler se Party Trick. Kom kyk hom op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022 by Rovic Leers se stalletjie. https://bit.ly/3wn1aMF #Krone #FarmSpace #RovicLeers
14 May 2022
VideoKrone Comprima V180 deur Rovic Leers by King Price PayAsYouFarm Hay Day and Baler Challenge 2022.
Krone Comprima V180 deur Rovic Leers by die King Price PayAsYouFarm Hay Day and Baler Challenge 2022. www.balerchallenge.co.za #KingPricePayAsYouFarm #RovicLeers #Krone #FarmSpace
11 Feb 2022
VideoJohn Deere 9570RX nr xxx605 op Kwaliteit Trekker En Implement Veiling Sonder Grense 21-24 Feb 2022
2018 John Deere 9570RX met 2000 uur op Kwaliteit Trekker en Implement Veiling Sonder Grense 21 tot 24 Februarie 2022. https://sondergrenseveilings.co.za/ Leanie 0723141774 Aangebied deur FarmSpace en MEERKAT Online Auctions #FarmSpace #MeerkatOnline #KwaliteitTrekkerEnImplementVeilingSonderGrense #Krone1270
23 Jan 2022
Video2 Krone 1270 Balers op Kwaliteit Trekker En Implement Veiling Sonder Grense 21-24 Feb 2022
2 Krone 1270 Balers op Kwaliteit Trekker en Implement Veiling Sonder Grense 21 tot 24 Februarie 2022. https://sondergrenseveilings.co.za/ Leanie 0723141774 Aangebied deur FarmSpace en MEERKAT Online Auctions #FarmSpace #MeerkatOnline #KwaliteitTrekkerEnImplementVeilingSonderGrense #Krone1270
23 Jan 2022
VideoRovic Leers - Krone Fortima by Mooirivier
Virtueel : https://bit.ly/3tyHq4w. Heinrich by Rovic Leers verduidelik hoe die Krone Fortima werk op die "Midlands". #FarmSpace #RovicLeers #Krone #Fortima
25 Apr 2021
VideoTOTAL AGRI Baler Challenge 2020 - Krone Varipack
Carel Steyn van Rovic Leers verduidelik die Krone Varipack V190. https://bit.ly/34wOzYA #Krone #VariPack #Farmspace
21 Dec 2020
VideoTOTAL AGRI Baler Challenge 2020 - Krone Comprima F155
Phillip vertel meer oor die Comprima F 155 rondebaler op TOTAL AGRI Baler Challenge 2020. https://bit.ly/34wOzYA #FarmSpace #Krone #Comprima
21 Dec 2020
VideoTOTAL AGRI Baler Challenge 2020 - Krone Fortima 1250
Klein maar getrain. Phillip verduidelik wat die Fortima spesiaal maak op TOTAL AGRI Baler Challenge. https://bit.ly/34wOzYA #Farmspace #Krone #Fortima
21 Dec 2020
VideoTotal Agri Baler Challenge 2020 - Alles staan reg
Alles is reg vir TOTAL AGRI Baler Challenge 2020 - Swartland. Sien julle more 10 Desember by Meerhof Wines. Hekke open 9uur! #TotalAgriBalerChallenge2020 #FarmSpace #OptimalAgri #Kuhn #Krone #Claas #MasseyFerguson
09 Dec 2020
VideoTotal Agri Baler Challenge 2020 - Swartland
Total Agri Baler Challenge gaan Swartland toe. https://bit.ly/38Yhgkp . 10 Desember 2020. Kom kuier saam met ons by Meerhof Wines vanaf 9uur die oggend. Sien julle daar! #McHale #Claas #Krone #Kuhn #JohnDeere #MasseyFerguson #Dieci
20 Nov 2020
VideoMassey Ferguson 8737 met Krone 1290 HDP Baler
Ek kuier op die plaas en Drico vertel oor sy ervaring van die Massey Ferguson 8737 en die Krone 1290 HDP baler die afgelope 2 jaar. #MasseyFerguson #KroneHDP #FarmSpace
15 Oct 2020
VideoFarmboek Baler Challenge 2020 - Final Entrants
Here are the final entrants for The Farmboek Baler Challenge 2020. 29 January 2020 near Parys. Do not miss this spectacle. #Claas #MasseyFerguson #JohnDeere #Kuhn #Vermeer #Maschio #Krone
22 Jan 2020
