100 items
VideoNie net 1 of 2 nie, maar 6 Horsch planters op een plaas!
Nie net 1 of 2 nie, maar 6 Horsch planters op een plaas! Johan Ferreira vertel ons hoekom so baie planters. Hoekom het hulle hierdie spesifieke planters gekoop? https://terratill.co.za/ #Horsch #TerraTillImplements #Planters #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Oct 2025
VideoSoek jy 'n wye hoëspoeddis?
Soek jy 'n wye hoëspoeddis? JJ vertel ons meer oor hoekom hy die Horsch Joker RT kan aanbeveel. https://terratill.co.za/ #Horsch #JokerRT #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Oct 2025
VideoHoe lank bestry hulle al onkruid in Europa met die Horsch Cura?
Hoe lank bestry hulle al onkruid in Europa met die Horsch Cura? Kees verduidelik hoekom jou boerdery so een kort. https://terratill.co.za/ #Horsch #TerraTillImplements #Cura #CuraDemodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jul 2025
VideoIs 'n Horsch planter iets wat jy in moet belê?
Is 'n Horsch planter iets wat jy in moet belê? PG van Zyl vertel ons meer oor sy ervaring met die planters in sy boerdery. https://terratill.co.za/ #Horsch #TerraTillImplements #Planters #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Jul 2025
VideoRoei die gras tussen jou onkruid uit 24 meter op n slag?
Roei die gras tussen jou onkruid uit 24 meter op n slag? Die nuwe Cura van Horsch. Maak seker dat daai weerstandige onkruid jou nie verder pla nie. Bernard Burger vertel ons meer. https://terratill.co.za/ #Horsch #TerraTillImplements #CuraDemodag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Jul 2025
VideoSukkel jy met grasse of onkruid tussen jou koring? Horsch het vir jou die oplossing.
Sukkel jy met grasse of onkruid tussen jou koring? Horsch het vir jou die oplossing met hulle Cura masjien! Charl Eloff vertel ons meer oor hoe jy koring organies kan eg of enige ding wat gevoelig is vir sekere gif. https://terratill.co.za/ #Horsch #TerraTill #Cura #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Jun 2025
ReelHorsch Cura Demo 18 Junie 2025 om 14h00 in Prieska!
Soek jy die beste organiese manier om onkruid op jou koring te beheer? Horsch gaan die Cura demo 18 Junie 2025 om 14h00! Kom maak 'n draai by Muishoek Farm in Prieska 😁 Kontak vir Charl by 079 997 8938 of Jacques by 082 800 0170 www.terratill.co.za #TerratillImplements #Horsch #CuraDemo #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jun 2025
VideoSoek jy landbou toerusting waarmee jy in die grond kan speel? Horsch het alles op Nampo 2025.
Soek jy landbou toerusting waarmee jy in die grond kan speel? Horsch het alles op Nampo 2025. Charl vertel ons meer van hulle skoffels, hoëspoeddisse, planters en spuite. https://terratill.co.za/ #Horsch #TerraTillImplements #Grondbewerking #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2025
VideoHet jy al 'n 24m skoffel implement gesien? Hier is een by Horsch op Nampo 2025
Het jy al 'n 24m skoffel implement gesien? Hier is een by Horsch op Nampo 2025. Los die grawe en vurke by die huis, hierdie ding skoffel baie vinniger! https://terratill.co.za/ #Horsch #TerraTillImplements #SkoffelImplement #Nampo #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2025
VideoHorsch gaan WYD by NAMPO 2025.
Horsch gaan WYD by NAMPO 2025. Hulle praat in meters! Spuite, grondbewerking, organiese onkruidbeheer, planters ... maak seker jy kom hier uit! https://terratill.co.za/ #Horsch #TerraTillImplements #Nampo2025 #NampoApp #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2025
VideoHorsch Terrano maak alles reg, EENSLAG.
Horsch Terrano maak alles reg, EENSLAG. Charl van TerraTill vertel ons meer by FS Pro Tour Mpumalanga. https://terratill.co.za/ #Horsch #TerraTill #Terrano #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Apr 2025
ReelHorsch gaan groot by die FarmSpace Pro Tour in Bethal: 11 Maart 2025.
Horsch gaan groot by die FarmSpace Pro Tour in Bethal: 11 Maart 2025. En ons praat nie eers van hul implemente nie!! www.terratill.co.za #fsprotour #Horsch #TerraTillImplements #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Feb 2025
VideoDie HORSCH Leeb 6.280 VL spuit is die eerste een in Suid-Afrika!
Die HORSCH Leeb 6.280 VL spuit is die eerste een in Suid-Afrika! Charl Eloff en DJ van der Merwe vertel ons meer oor wat hierdie spuit so spesiaal maak. https://terratill.co.za/ #HORSCH #TerraTillImplements #SyngentaSpuitDemodag2024 #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jan 2025
VideoHoe gaan die Horsch spuit vir jou waarde toevoeg?
Hoe gaan die Horsch spuit vir jou waarde toevoeg? DJ van der Merwe vertel ons meer oor die "ins and outs" van die spuit by die Syngenta Hoogloop Spuit Demodag 2024. www.horsch.com/za #Horsch #HorschSpuit #SyngentaHoogloopSpuitDemodag2024 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Jan 2025
VideoHoe werk die HORSCH spuit se krane?
Hoe werk die HORSCH spuit se krane? www.terratill.co.za #SyngentaSpuitDemodag2024 #TerraTillImplements #HORSCH #Leeb #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jan 2025
VideoWat is die een ding van die HORSCH spuit wat vir DJ die meeste beïndruk het?
Wat is die een ding van die HORSCH spuit wat vir DJ die meeste beïndruk het? www.terratill.co.za #SyngentaSpuitDemodag2024 #TerraTillImplements #HORSCH #Leeb #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Dec 2024
VideoHoe werk die HORSCH hoogloopspuit se "boom control"?
Hoe werk die HORSCH hoogloopspuit se "boom control"? www.terratill.co.za #SyngentaSpuitDemodag2024 #TerraTillImplements #HORSCH #Leeb #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Dec 2024
VideoWat is die HORSCH hoogloopspuit se "nozzle spacing"?
Wat is die HORSCH hoogloopspuit se "nozzle spacing"? www.terratill.co.za #SyngentaSpuitDemodag2024 #TerraTillImplements #HORSCH #Leeb #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Dec 2024
VideoWat kan jy verwag van die HORSCH Leeb spuit se booms?
Wat kan jy van die HORSCH Leeb spuit se booms verwag? www.terratill.co.za #SyngentaSpuitDemodag2024 #TerraTillImplements #HORSCH #Leeb #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Dec 2024
VideoHoekom bring TerraTill die HORSCH Leeb spuite SA toe?
Hoekom bring TerraTill Implements die HORSCH Leeb spuite SA toe? www.terratill.co.za #SyngentaSpuitDemodag2024 #TerraTillImplements #HORSCH #Leeb #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Dec 2024
