5 items
Video'n Nuwe toetrede tot die mark - Fimaks! Hoekom het JBH Agri besluit om hierdie baler in te bring?
'n Nuwe toetrede tot die mark - Fimaks! Hoekom het JBH Agri besluit om hierdie baler in te bring en wat lê in hierdie "brand"? Rocco Botha vertel ons meer by die FarmSpace Baler Challenge 2026. www.jbhagri.co.za #FSBalerChallenge2026 #JBHAgri #Fimaks #RB170 #VariableChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2026
VideoHoekom die Fimaks RB170 "variable chamber" baler? Zied vertel ons meer by Baler Challenge 2026.
Hoekom die Fimaks RB170 "variable chamber" baler? Zied Hachicha vertel ons meer by die FarmSpace Baler Challenge 2026 wat hierdie baler alles vir jou kan gee. www.jbhagri.co.za #FSBalerChallenge2026 #JBHAgri #Fimaks #RB170 #VariableChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2026
VideoHoekom moet jy die Fimaks RB170-baler oorweeg? JBH Agri gaan jou wys by die Baler Challenge 2026.
Hoekom moet jy die Fimaks RB170-baler oorweeg? JBH Agri kom wys vir jou hierdie masjien 28 Januarie by die FarmSpace Baler Challenge 2026! Dit is gemaak vir doeltreffende, deurlopende en professionele baalwerk. www.balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #JBHAgri #Fimaks #RB170 #VariableChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jan 2026
VideoWie is FiMAKS en watter waarde voeg hulle vir die boere toe? Ons hoor by Zied op Agritechnica 2025.
Wie is FiMAKS en watter waarde voeg hulle vir die boere toe? Ons hoor by Zied Hachicha op Agritechnica 2025. Of jy nou beeste wil voer, hooi baal of mis strooi, hulle het die implement vir jou. www.jbhagri.co.za #JBHAgri #FiMAKS #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Nov 2025
VideoSukkel jy met jou kuilvoer en meng verhoudings? Kyk hierdie FiMAKS voermenger deur JBH Agri.
Sukkel jy met jou kuilvoer en meng verhoudings? Ons weet dit is 'n kuns om dit reg te kry. Zak Slabbert vertel ons meer hoe die FiMAKS voermenger verskaf deur JBH Agri sy boerdery bevoordeel het. www.jbhagri.co.za #JBHAgri #FiMAKS #Voermenger #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Jul 2025
