14 items
Product21 Ton Tapkar
28 Apr 2026
Product24 Ton Tapkar
28 Apr 2026
Product36 Ton Tapkar
28 Apr 2026
Product8 Ton Tapkar
28 Apr 2026
Product18 Ton Tapkar
28 Apr 2026
VideoIs jy opsoek na 'n bekostigbare laaigraaf?
Is jy opsoek na 'n bekostigbare laaigraaf? Ons praat met Dries Maritz by Boere Agri se Boerdag in Christiana waar hy ons meer vertel oor hoe Feeler Africa se masjien vir jou waarde kan toevoeg. https://www.feelerafrica.co.za/ #Feeler #VX916 #BoereAgri #Boeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Oct 2024
VideoWat het Feeler alles hier by Nampo Kaap / Cape 2024?
Wat het Feeler Africa alles hier by NAMPO Kaap / Cape 2024? Hier is strooiers, grondverskuiwing toerusting, tapkarre, mulchers ... kom kyk self. www.feelerafrica.co.za Laai die Nampo App af: http://Download.nampoapp.co.za #NampoKaap2024 #FeelerAfrica #GraanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Sept 2024
VideoIs jy opsoek na 'n tapkar?
Is jy opsoek na 'n tapkar? Ons vat Feeler se 36 ton tapkar vir 'n spin saam met Herman van Schalkwyk. Hy werk al 'n week met die tapkar so hy gaan vir ons verduidelik van sy ervaring. https://www.feelerafrica.co.za/ #Feeler #Tapkar #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Aug 2024
VideoZanati Trading se GTS Demodag saam met New Holland en Feeler by Bultfontein.
Onthou Zanati Trading se GTS Demodag saam met New Holland en Feeler by Bultfontein. Kontak Attie by 083 479 5004 vir meer inligting. #GTSDemodag2024 #ZanatiTrading #NewHolland #Feeler #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2024
Video36ton Feeler Africa Tapkar op die Stroper Resies 2024.
36ton Feeler Africa Tapkar op die Stroper Resies 2024. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.feelerafrica.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #FeelerAfrica #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jun 2024
VideoHierdie 36ton tapkar van Feeler Africa gaan by die Stroper Resies wees - NAMPO 2024.
Hierdie 36ton tapkar van Feeler Africa gaan by die Stroper Resies wees - NAMPO 2024. www.feelerafrica.co.za | Stroper Resies: admin@brettco.co.za #Nampo2024 #FeelerAfrica #Tapkar #StroperResies #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2024
Video'n 36ton Tapkar by Feeler Africa op NAMPO 2024.
'n 36ton Tapkar by Feeler Africa op NAMPO 2024. www.feelerafrica.co.za #Nampo2024 #FeelerAfrica #Tapkar #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2024
VideoFeeler Africa by Tapkar Resies 2023
Feeler Africa is hierdie jaar by die Tapkar Resies by die Stroper Resies. admin@brettco.co.za #Nampo2023 #FeelerAfrica #StroperResies2023 #Farmspace #OnsPraatBoer
16 May 2023
VideoFeeler Africa by Nampo 2023
Feeler Africa doen nie net forklifts nie! Ons gesels oor hulle kunsmisstrooier hier op Nampo 2023. www.feelerafrica.co.za | www.nampoapp.co.za #Nampo2023 #FeelerAfrica #farmspace #onspraatboer
16 May 2023
