62 items
VideoOns gesels met Engen SA oor hul diesel produkte by Nampo 2024!
Ons gesels met Adnun van Engen SA oor die nuwe Brazmata koffie, Engen Dynamic Diesel en AdBlue wat jy by enige Engen vulstasie kan kry. Maak seker jy kry jou diesel produkte by Engen SA. #EngenSA #EngenLubricants #Nampo2024 #Farmspace #OnsPraatBoer
21 May 2024
VideoEngen SA is altyd aan die beweeg met Andre Schwartz en Leah SA hier op NAMPO 2024.
Engen SA is altyd aan die beweeg met Andre Schwartz en Leah SA hier op NAMPO 2024. www.engen.co.za #Nampo2024 #EngenSA #LeahSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2024
VideoEngen SA altyd aan die beweeg saam Leah SA by NAMPO 2024.
Engen SA altyd aan die beweeg saam Leah SA by NAMPO 2024. www.engen.co.za #Nampo2024 #EngenSA #LeahSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2024
ReelFarmSpace Powered by Engen het die jaar baie verrassing by NAMPO 2024.
FarmSpace Powered by Engen het die jaar baie verrassing by NAMPO. Bring jou familie en Wen Wen Wen met #Engen by #Nampo2024 KG neem ons deur stalletjie! Onthou om saam Leah SA te kuier Woensdag om 11:00 by die Engen uitstalling. #Nampo2024 #Engen #leahSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2024
VideoFarmSpace Powered by Engen het die jaar baie verrassing by NAMPO 2024.
FarmSpace Powered by Engen SA het die jaar baie verrassings by NAMPO 2024. Bring jou familie en Wen Wen Wen met #Engen by #Nampo2024 KG neem ons deur stalletjie! Onthou om saam Leah SA te kuier Woensdag om 11:00 by die Engen uitstalling. #OnsPraatBoer #Engen #Nampo #leahSA #Nampo2024 #EngenSA
13 May 2024
VideoOVK en Engen SA gee vir ons 'n grond toerusting demonstrasie.
Wat kan OVK alles vir jou bied? By hulle "boer vir die toekoms" boeredag wat vandag plaasvind, demonstreer hulle die produkte wat hulle vir jou kan bied. Moontlik gemaak deur Engen SA. #ovk #engen #boervirdietoekoms #farmspace #onspraatboer
22 Aug 2023
Video'n Blink toekoms vir die boer en OVK.
Hoe lyk die boer van die toekoms en die toekoms van OVK. Stefan vertel ons meer - Met trots gebring aan jou deur OVK en Engen SA. #OVK #EngenSA #BoerVirDieToekoms #saambereikonsmeer #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Aug 2023
VideoJohn Rafferty by OVK en Engen SA se boeredag.
John Rafferty, beeskudde spesialis, gesels met ons oor kuddebestuur hier by OVK Boeredag - Met trots gebring aan jou deur OVK en Engen. #OVK #EngenSA #BoerVirDieToekoms #saambereikonsmeer #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Aug 2023
VideoOns gesels met die voorsitter van OVK se bestuur.
Ons gesels met Chris Bender voorsitter van OVK bestuur gesels met ons by Boer vir die Toekoms dag - Met trots gebring aan jou deur OVK en Engen SA. #OVK #EngenSA #BoerVirDieToekoms #saambereikonsmeer #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Aug 2023
VideoWat is OVK se konsep van Boer vir die toekoms?
Christel van OVK gesels oor die konsep van Boer vir die toekoms. https://www.ovk.co.za/RSVP/FutureFarmersDay #OVK #EngenSA #BoerVirDieToekoms #saambereikonsmeer #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Aug 2023
VideoBoer vir die toekoms dag met OVK en Engen SA
Boer vir die toekoms dag met OVK en Engen SA, Maartin en KG vertel ons meer... https://www.ovk.co.za/RSVP/FutureFarmersDay #OVK #EngenSA #BoerVirDieToekoms #saambereikonsmeer #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Aug 2023
VideoOVK hou n groot "makiti", Christel en Kagiso vertel meer oor die "boer vir die toekoms" boeredag.
OVK hou n groot "makiti", Christel en Kagiso vertel bietjie meer oor die "boer vir die toekoms" boeredag, in samewerking met Engen, wat op die 22ste Augustus gaan plaasvind. Goeie sprekers en demo's asook n veekomponent. Kom kuier saam. #OVK #ENGEN #BoerVirDieToekoms #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Aug 2023
VideoEngen SA het elke dag 'n gelukkige trekking by NAMPO 2023
Engen SA het elke dag 'n gelukkige trekking by NAMPO 2023. Vandag het ons die voorreg om dit saam met Leah SA te doen! Daar is nog baie pryse maak seker jy skryf in. www.nampoapp.co.za #Engen #PrizeGiving #NAMPO2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 May 2023
VideoWenner van 'n ECOFLOW inverter by Engen SA op Nampo 2023
Engen SA het hul ECOFLOW inverter oorhandig aan die gelukkige wenner wat ingeskryf het vir hul kompetisie. www.nampoapp.co.za #Nampo2023 #EngenSA #ECOFLOW #Farmspace #OnsPraatBoer
19 May 2023
VideoTinus en Leah kuier by Engen waar jy kan wen!
Tinus en Leah kuier by Engen SA tydens NAMPO 2023 waar jy die kans kan staan om 'n Ryobi Generator te wen. Maak seker jy mis nie uit op die geleentheid nie! www.nampoapp.co.za #FarmSpace #OnsPraatboer #engen #leah #wen #generator
17 May 2023
VideoNampo 2023: Ons is by Engen SA se 'lucky draw'
NAMPO 2023: Ons woon Engen SA se gelukkige trekking by. https://www.engen.co.za/ #whatmatterstoyoumattersus #NAMPO2023 #EngenSA #Farmspace #OnsPraatBoer
16 May 2023
VideoOns het onlangs by NW trekkeronderdele gaan kuier, wat en wie was almal daar?
Ons het onlangs by NW trekkeronderdele se boeredag buite Delareyville gaan kuier, wat en wie was almal daar gewees. #NWTRekkerOnderdele #EngenPetrolium #MaksPetrolium #Stark #AgriTechEquipment #Hardi #RPAgri #AgriDroneWorks #FlowCentric #ProDist #Sparex #AgroMaz #BergvilleEngineering #Ilgi #McCormick #Landini #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Feb 2023
VideoMagda, 'n Chemiese Ingenieur van Engen, praat oor die oplossing wat hulle vir jou boerdery kan bied.
Magda, 'n Chemiese Ingenieur van Engen SA, praat oor die oplossings wat hulle vir jou boerdery kan bied by die OVK Vroueboeredag 2022. #EngenSA #OVK #VroueBoeredag #SkaapBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Oct 2022
VideoOVK Skaap Vroueboeredag 2022.
Ons gesels met Ashley Grimsell van Voermol Feeds SA oor wat sy van die OVK Skaap Vroueboeredag gedink het. #OVK #Vroueboeredag #Skaapboerdery #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Oct 2022
VideoOVK Skaap Vroueboeredag 2022 - Save The Sheep...
Ons gesels met Sybil Visagie wat net buite Calvinia boer oor die OVK Skaap Vroueboeredag 2022 wat vandag plaasgevind het, asook die organisasie "Save The Sheep" waarby sy betrokke is. Vir meer inligting oor vandag of die volgende OVK Vroueboeredag kontak gerus vir Christel by christelb@ovk.co.za. #OVK #Vroueboeredag #Skaapboerdery #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Oct 2022
