194 items
VideoCase IH Balers by Nampo 2023
Hoekom het Case IH so klip hard in hierdie mark ingeklim? Hulle balers is ook by NAMPO 2023 so kom kyk wat hulle alles vir jou het. www.nampoapp.co.za #NAMPO2023 #caseih #balers #farmspace #onspraatboer
17 May 2023
VideoCase IH 600 Steiger by NAMPO 2023!
Schalk vertel ons meer van hierdie Case IH 600 Steiger se specs, maar kom kyk uit wat hulle alles vir jou by NAMPO 2023 het - hier kom nog 'n groter een. www.nampoapp.co.za #NAMPO2023 #caseih #trekkers #600stiger #farmspace #onspraatboer
16 May 2023
VideoBrocor Auctions hou die 9de Mei veiling in Bothaville by Case IH
Brocor Auctions hou die 9de Mei veiling in Bothaville by Case IH. Marco praat met Carel Lubbe oor die veiling en wat alles beskikbaar sal wees. #farmspace #onspraatboer #Brocor #veiling #Bothaville #case #caseih
01 May 2023
VideoHeinz van Agri Technovation vertel oor hoe hulle saam met Case IH werk.
Heinz van Agri Technovation vertel my meer oor hoe hulle saam met Case IH werk. www.caseih.co.za #AgriTechnovation #CaseIH #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Mar 2023
VideoDieptebeheer Presisie Tegnologie van Case IH - SoilCommand
Dieptebeheer Presisie Tegnologie van CASE IH. Arno verduidelik waarmee hulle alles besig is. www.caseih.co.za #CaseIH #AgriTechnovation #SoilCommand #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Mar 2023
VideoCase IH AFS Connect en die nuwe 4450 Spuit wat nie mielies trap nie.
Case IH AFS Connect en die nuwe 4450 Spuit wat nie mielies trap nie. Nico Myburgh vertel my meer. www.caseih.co.za #CaseIH #AFSConnect #AgriTechnovation #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Mar 2023
VideoMcCormick D-Max 125 en 'n Case JX80 op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
Die McCormick D-Max is oorgedoen en oor gespray. Hierdie trekker is onder die hande van die werkswinkel gehou. Sy reserwe prys is R347k + btw. Die Case JX80 trekker is ook onder die hande van die werkswinkel gehou. Meganies is alles 100% op hierdie trekker. Sy reserwe prys is R246k + btw. www.farmspacemarket.co.za Klik op die tyd hieronder om die gedeelte van die video te sien van die trekker waarin jy belangstel. 00:00 Introduction 00:34 McCormick D-Max 125 03:14 Case JX80 05:22 Outro ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #McCormick #CaseIH #Farmspace #OnsPraatBoer
17 Feb 2023
VideoCase Magnum 340 Rowtrack op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
Case Magnum 340 Rowtrack op Farmspace Market. Hierdie trekker is mooi opgepas. Reserwe prys op hom is R359.53k + btw. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #CaseIH #Farmspace #OnsPraatBoer
17 Feb 2023
VideoStroper Resies 2 Junie 2023 - Dis weer sulke tyd!!!
Stroper Resies 2 Junie 2023 - Dis weer sulke tyd!!! Net groter en beter as altyd. Met die fokus op graan hantering. Dagboek die 2de nou! Navrae : Leandri 084 429 5007 #FarmSpace #GrootpanStudieGroep #CaseIH #Fendt #JohnDeere #Claas #NewHolland #MasseyFerguson
16 Feb 2023
VideoCase JXT75 en 'n John Deere 5105M op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
Case JXT75 en 'n John Deere 5105M op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit. Case JXT75 se reserwe prys is R154.1k + btw en die John Deere 5105M se reserwe prys is R369.8k + btw. www.farmspacemarket.co.za Klik op die tye hieronder om na die video te kyk van die trekker waarin jy belangstel. 00:00 Introduction 00:47 Case JXT75 02:34 John Deere 5105M 05:13 Outro ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #JohnDeere #CaseIH #Farmspace #OnsPraatBoer
16 Feb 2023
VideoCase Farmall Super M op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
Case Farmall Super M op Farmspace Market. Collectors item. Hierdie Case trekker is oor gedoen, maar alles lyk nog mooi en goed opgepas. Sy reserwe prys is R30.9k + btw. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #CaseIH #FarmallSuper #Farmspace #onspraatboer
16 Feb 2023
VideoCase Maxxum 110 DT ROPS op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
Farmspace Market het 'n mooi winskopie! Hierdie trekker het nét 9.5 ure op die klok en het nog nooit gewerk nie. Die reserwe prys vir hierdie trekker is R980k + btw. Beslis 'n goeie kopie!! www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #CaseIH #MaxxumRange #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Feb 2023
VideoCase IH RB 455, wenner van die King Price Baler Challenge 2023 - Variable Chamber
Case IH Southern Africa RB 455 is die wenner van die King Price Baler Challenge 2023 - Variable Chamber. Marco gesels met Schalk oor hulle oorwinning. www.balerchallenge.co.za #farmspace #KingPriceBalerChallenge2023 #CaseIH #OnsPraatBoer
05 Feb 2023
Video13 Balers - King Price Challenge 2023! Wie het gewen?
13 Balers! Die King Price Baler Challenge 2023! Wie het gewen? Die volledige challenge asook die finale resultate aan die einde. Baie dankie aan al ons deelnemers. www.balerchallenge.co.za #FarmSpace #OnsPraatBoer #KingPriceAgri #CaseIH #Kuhn #Valtrac #Vermeer #McHale #Jupidex #MasseyFerguson #Claas #Krone #RovicLeers #NewHolland
02 Feb 2023
VideoCase IH Southern Africa RB455 Variable Chamber baler vanaf King Price Insurance Baler Challenge 2023
King Price Baler Challenge 2023 - Case IH Southern Africa RB455. Hierdie is 'n nuwe toevoeging tot Case IH Southern Africa se baler reeks. Kuilvoer is sy kos. Daniel van Case IH Southern Africa vertel ons meer oor hierdie baler. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #caseihsouthernafrica #balerchallange #valtracsouthafrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Feb 2023
VideoReën of nie, Baal gaan ons Baal. King Price Baler Challenge 1 Feb 2023
Reën of nie, Baal gaan ons Baal. King Price Baler Challenge 1 Feb 2023. www.balerchallenge.co.za #KingPriceAgri #FarmSpace #MasseyFerguson #Krone #Kuhn #McHale #Vermeer #CaseIH #NewHolland #Claas #OnsPraatBoer
29 Jan 2023
VideoWat het Husqvarna vir jou hier by Case Bloemfontein se promosiedag?
Husqvarna en Case IH se Promosiedag hier in Bloemfontein by die Case IH agentskap. #Husqvarna #CaseIH #Farmspace #OnsPraatBoer
25 Nov 2022
VideoPromosiedag more in samewerking met Case IH en Husqvarna!
Lekker pryse om te WEN! More, 25 November 2022, is daar 'n CASE IH promosiedag in Bloemfontein! Husqvarna gee ook 'n paar goed weg. Maak seker dat jy daar uitkom! #CaseIH #Husqvarna #BlackFriday #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Nov 2022
VideoCase IH het 'n wingerd trekker hier by Nampo Kaap 2022
Case IH Southern Africa se wingerd trekker, Quantum 75F, op NAMPO Kaap / Cape 2022. https://www.caseih.co.za/ #caseihsouthafrica #nampokaap2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Sept 2022
VideoKoster Studiegroep Stroopdag 2022.
1133 ton, 12 stropers. Koster Studiegroep het hierdie jaar vinnig skoonskip van hulle lande gemaak. #CaseIH #KingPriceInsurance #IPMakelaars #KosterStudiegroep #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Aug 2022
