4 items
VideoSoek jy 'n kunsmis strooier wat nie die bank breek nie? - Nampo 2024
Soek jy 'n kunsmis strooier wat nie die bank breek nie? BMC kunsmis strooier by Agripieces SA op NAMPO 2024. www.agripieces.co.za #Nampo2024 #AgripiecesSA #BMC #KunsmisStrooier #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2024
VideoBMC saam met Agripieces SA by AGRITECHNICA 2023
Agripieces SA is nou die trotse verskaffer van die BMC Agricola stooiers in Suid-Afrika. Marta vertel ons meer oor hulle maatskappy wat al van 1995 strooiers vervaardig asook hul vennootskap met Cojali. Ons hoor ook sommer by Mórne wat hulle laat besluit het om BMC strooiers te verkoop. www.agripieces.co.za #AgriTechnica2023 #AgripiecesSA #BMCAgricola #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Nov 2023
VideoBMC at AGRITECHNICA 2023!
BMC is at AGRITECHNICA 2023! We are talking to Martha about BMC. Agripieces is a proud importer of BMC. www.agripieces.co.za #AgriTechnica2023 #Agripieces #BMC #FarmSpace #WeSpeakFarmer
15 Nov 2023
VideoAgripieces by Val Boeredag 2023.
BMC kunsmisstrooier by Val Boeredag 2023, al die pad van Spanje. Jaco van Agripieces vertel my bietjie. www.agripieces.co.za #Agripieces #BMC #ValBoeredag2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2023