4 items
VideoAmper 50 jaar van Axial-Flow. Die Case IH 8260! Nou net nog beter!
Amper 50 jaar van Axial-Flow. Die Case IH 8260! Nou net nog beter! https://www.caseih.com/en-za/southafrica #CaseIH #AxialFlow #CaseIH8260 #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2025
VideoWillie het al twee jaar 'n Carbon Bee op sy spuit. Wat was sy besparing en ervaring tot dusver?
Willie het al twee jaar 'n Carbon Bee op sy spuit. Wat was sy besparing en ervaring tot dusver? Hy vertel ons meer. Kontak Louis by 063 718 0474 vir meer inligting. www.axioteq.com #Axioteq #CarbonBee #SpotSpraying #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Sept 2024
VideoHoe vat Carbon Bee van Axioteq "spot spraying" na 'n volgende vlak toe? Louis vertel meer.
Van groen op bruin tot groen op groen, Carbon Bee van Axioteq vat "spot spraying" na 'n volgende vlak toe. Louis Jacobs vat ons vir 'n spin en verduidelik hoe dit werk. Kontak hom vandag nog by 063 718 0474 | www.axioteq.com #Axioteq #CarbonBee #SpotSpraying #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Aug 2024
VideoOns gesels met Wilhelm Schonfeldt oor die nuwe Claas SA Axion 870 trekker
Jano gesels met Wilhelm Schonfeldt oor hoe hy die nuwe CLAAS South Africa Axion 870 trekker ervaar, watter modifikasies gedoen is en hoe dit binne lyk. #ClaasSA #Tractors #Axion870 #FarmSpace
11 Nov 2021