4 items
VideoAlpler Slasher op Farmspace Market. Poof! Daar het jy dit.
Jupidex Alpler Slashers op Farmspace Market. Daar is die 1.5m en die 1.8m beskikbaar. Die reserwe prys op die 1.5m is R30.3k + btw en die reserwe op die 1.8m is R37.5k + btw. Terwyl vooraad hou. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Alpler #Farmspace #OnsPraatBoer
16 Feb 2023
VideoAlpler GSR 20 Kalk Strooier op FarmSpace Market. Poof! Daar het jy dit.
Nuwe Alpler GSR 20 Kalk Strooier deur Jupidex op Farmspace Market. Reserwe R796 000 +VAT. Moenie hierdie bargain mis nie. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #Alpler #Jupidex #OnsPraatBoer
15 Feb 2023
VideoJupidex Roadshow Senekal 2020 - Alpler Hoëspoeddis
Alpler se Hoëspoeddis op Jupidex Roadshow 2020 naby Senekal. Davel gee my 'n oorsig. #alplerpulluk #Jupidex #JupidexRoadshow2020 #FarmSpace
16 Nov 2020
VideoJupidex Roadshow 2020 Senekal
Kom kuier saam by die Jupidex Roadshow 2020 op Senekal. Besoek die dag virtueel by https://bit.ly/2FhFidN. #JupidexRoadshow2020 #TotalAgri #KingPriceAgri #Farmspace #Kverneland #Vicon #McHale #Alpler
10 Oct 2020
