8 items
BEESVELDMAN
28 Apr 2026
VideoGerrit vertel hoekom hy die Agri Shalom nek- en lyfklamp aangekoop het en wat hy van dit dink.
Ons het by Kombuisland Angus Stoet gekuier. Hoekom gebruik hulle Agri Shalom se nek- en lyfklamp asook wat dink Gerrit van hierdie produk? agrishalom.co.za #AgriShalom #NekKlamp #LyfKlamp #BeesSkaal #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 May 2024
VideoAgri Shalom het 'n nuwe fynsaadplanter by NAMPO 2024
Agri Shalom het 'n nuwe fynsaadplanter by NAMPO 2024 bekendgestel. Jan-Abraham vertel ons meer oor die planter asook die bekendstelling van hulle samewerking met Bramley. www.agrishalom.co.za #Nampo2024 #AgriShalom #Fynsaadplanter #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2024
VideoHet jy al gehoor van Agri Shalom se Bees Veldsman, hulle mobiele beeskraal?
Het jy al gehoor van Agri Shalom se mobiele beeskraal area vir beeste? John vertel ons meer oor hulle Bees Veldsman. https://agrishalom.co.za/ #AgriShalom #MobieleBeesHantering #BeesVeldMan #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Dec 2023
VideoWas jy al by Agri Shalom se fabriek? Waar het hulle begin het en hoe lyk dit by hulle.
Was jy al by Agri Shalom se fabriek? Ons stap saam Jan Abraham deur, hoor waar hulle begin het, hoe lyk dit by hulle en wat maak hulle alles. www.agrishalom.co.za #AgriShalom #AgriShalomFabriek #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Nov 2023
VideoAgri Shalom betree die mark met hulle nuwe voermenger!
Agri Shalom betree die mark met hulle nuwe voermenger! Waar pas hy in die mark in en watse oplossings bied hy vir die bedryf aan? Jan- Abraham vertel ons meer. https://www.facebook.com/AgriShalom/photos/ #AgriShalom #VoerMenger #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Nov 2023
VideoIs die turf grond van die Oos Transvaal teveel vir Agri Shalom se padskraper??
Is die turf grond van die Oos Transvaal teveel vir Agri Shalom se padskraper?? Tiaan Bam vertel ons meer oor hoe blink die padskraper uit onder al die uitdagings van hulle grond toestande. www.agrishalom.co.za #AgriShalom #AmersfoortBoeredag #farmspace #onspraatboer
11 Oct 2023
VideoAgri Shalom by KragDag 2023.
KragDag 2023!! Dit is Agri Shalom se eerste jaar hier! John wys vir ons 'n bietjie yster. www.agrishalom.co.za #KragDag2023 #AgriShalom #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Aug 2023
